LitNet-kommentare | LitNet comments: 10.10.2012

  • 0

Die volgende kommentaar is van 10 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet from 10 October 2012. Log in to leave your comment.

 

Kategorie
Category
Artikel
Article
Kommentator
Commentator
Kommentaar-uittreksel
Comment excerpt
Datum
Date
Menings Afrikaner-vaderland – Vir Johannes Comestor Jaco

Beste Johannes en Thys.

Johannes.

Heel tereg. Afrikaner-kolle in die buiteland het wel gekwyn of tot niet gegaan, elkeen om  verskillende redes. Humbate in Angola, ...

2012/10/10 10:53:16 NM
SêNet-briewe Vir Chris Dippenaar en Panda oor die raaisels Chris Dippenaar

Hello Jan

Nog een vir ’n partytjie:

’n Bal en kolf kos R1,10 saam. Die kolf kos R1 meer as die bal.

Hoeveel kos die bal?

Die idee is om te druk vir die ...

2012/10/10 10:35:18 NM
SêNet-briewe J W Gericke as agnostiese dienaar van die betroubaarheid van Gods Woord – deel 3 Cornelius Henn Kobus, ek is lank reeds bewus van jou neerhalende en bekrompe opvatting naamlik dat dit ’n "agnost" verg om ’n "agnost" te herken – behalwe natuurlik van ... 2012/10/10 09:46:27 NM
SêNet-briewe Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek Cornelius Henn Dankie vir jou toeligting Chris. Ek was eerlik die mening gedaan dat Jaco Gericke onder meer met die naam Jahweh hekel. Ek het intussen uit belangstelling navraag by my mede-katolieke dienaars oor ... 2012/10/10 08:56:01 NM
SêNet-briewe Cornelius Henn, jy praat 'om' vrae Cornelius Henn

Beste Hans,  

Ek't geheel ooreenstemming met jou daarin dat ons SA mans groot uitdagings die hoof moet bied.

Derhalwe kon Dawid maklik want hy was dapper.  

Kyk ...

2012/10/10 08:17:00 NM
Menings ANC leader wanted – please apply Jaco

Beste Jan

Ek glo  wat ek aan Charl geskryf het, skets my gedagtegang wat moontlik met joune sal verskil.    

Wat my effe dronkslaan is waar jy ...

2012/10/10 08:13:50 NM
SêNet-briewe J W Gericke as agnostiese dienaar van die betroubaarheid van Gods Woord – deel 3 Chris Dippenaar Kobus, jou maandans ("bondige dissertasie"?) hierbo maak natuurlik geen sin nie. Almal, volgens jou idee van hemel en hel, lewe vir ewig, niemand sterf nie. Christene speel harp vir ... 2012/10/10 08:12:53 NM
Menings ANC leader wanted – please apply Jaco

Beste Charl

Dit is verblydend om te sien jy het in Afrikaans terugbeantwoord . 

Jy skryf: “Die DA beweeg vooruit, maar dit gebeur redelik stadig, dit maak nie regtig ...

2012/10/10 07:15:00 NM
SêNet-briewe Kobus, jy gebruik te veel kommas Kobus de Klerk

Dankie vir jou kommentaar, Pieter.

Ek gebruik juis kommas om die nodige poses aan te dui wanneer ek normaalweg langerige sinne gebruik. Meeste mense vind dit behulpsaam. Indien mens ...

2012/10/10 07:00:44 NM
SêNet-briewe As SA-geskiedenis eerlik geskryf was? Pieter Redelinghuys

Beste Hans,

Wat bemoei jy jouself nou met sulke dinge soos "eerlike geskiedenis"? Elke volk word gespeen op, en indoktrineer met, allerlei mites en leuens van kleins af. ...

2012/10/10 06:17:46 NM
SêNet-briewe As SA-geskiedenis eerlik geskryf was? Jan Rap Dankie Hans, vir al hierdie inligting (oukei behalwe nou oor Jan Smuts want ons almal het geweet hy was ’n anglofiel); nou kan ons almal meer gerus voel oor die askiesvra- en voetewassery. ... 2012/10/10 06:14:39 NM
Menings Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner Johannes Comestor

Beste Jan

Ek het dadelik positief op jou skrywe gereageer en is nie bewus van enigiets in my teks wat dit onpubliseerbaar kon maak nie. Jy verskaf ’n uitstekende en vindingryke ...

2012/10/10 05:46:44 NM
SêNet-briewe eerste “Africaander” Jan Rap Bibault het gesê hy is een, nie die eerste een nie. Buitendien, ek vermoed sy 'Africaander' sou in Engels vertaal kon word as 'African', met ander woorde behorende tot Afrika en nie meer ... 2012/10/10 04:56:52 NM
Menings Dr van der Walt se Piet Retief? Brianvds

Hierdie ding doen elke nou en dan die rondte:

http://i.imgur.com/nYrz1.jpg

Ek het nie geweet hulle in 1838 al Facebook gehad nie, maar ...

2012/10/10 04:46:51 NM
Menings Dr van der Walt se Piet Retief? Jan Rap

Hans, moenie vir jou simpel hou nie; as iemand al die slegte dinge wat met jou gebeur het, al die parkeer- en spoedkaartjies wat jy gekry het, al die klasse wat jy afgegee het, die kere wat jy ...

2012/10/10 04:44:48 NM
Menings Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner Thys Human (PTA) Pieter, as jy so taamlik snedig na Verwoerd verwys as iemand anders se "held" is hy klaarblyklik nie joune nie en is jy duidelik nie ’n Afrikaner nie. Jy het natuurlik die volste ... 2012/10/10 04:16:22 NM
Menings Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner Thys Human (PTA) Pieter, as jy so taamlik snedig na Verwoerd verwys as iemand anders se "held" is hy klaarblyklik nie joune nie en is jy duidelik nie ’n Afrikaner nie. Jy het natuurlik die volste ... 2012/10/10 04:16:22 NM
Menings Afrikaner-vaderland – Vir Johannes Comestor Thys Human (PTA)

Dit is nogal verfrissend om die sterk pro-Afrikaner idees van sowel Jaco as Johannes hier op SêNet te sien.

Al stem ek nie met elke ding saam nie, het ek waardering vir die ...

2012/10/10 01:17:19 NM
SêNet-briewe Oor God, die satan en die Waarheid in die Paradys Kobus de Klerk

Chris,

Die ganse gesprek wat God met Adam had oor die vrugte van die boom van kennis van goed en kwaad in die middel van die tuin, het juis oor die Spirituele gedrag van die mens teenoor ...

2012/10/10 10:27:12 NM
SêNet-briewe J W Gericke as agnostiese dienaar van die betroubaarheid van Gods Woord – deel 3 Kobus de Klerk

Thomas, ek is nie verbaas dat jy nie my 'teenargumente' verstaan, nie. Dit is nie teenargumente nie, maar ’n kort en baie bondige dissertasie van die aspekte wat Gericke oor die hoof ...

2012/10/10 09:43:37 NM
Menings Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner Pieter Redelinghuys

Beste Jan,

Dankie vir jou intellektuele inspanning om op te kom vir n nuwe, en rewolusionêre,  definisie van "Afrikaner" vir die derde millenium. Dit is ...

2012/10/10 07:58:47 NM
Menings Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner Werner Daar bestaan ’n universele metode om vas te stel of ’n persoon deel van enige groepering is. As ’n persoon (a) Homself deel van die groep ag en (b) Ander lede van die groep ... 2012/10/10 07:44:31 NM

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top