SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Wenner van die Kook met blikkies en pakkies-kompetisie: Oester

2012-10-17 "Oester sal ’n kopie van dié resepteboek deur Deona Tait ontvang."

LitNet-kommentare | LitNet comments: 11.10.2012-15.10.2012

2012-10-17

Die volgende kommentaar is van 11–15 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet from 11–15 October 2012. Log in to leave your comment.

Obama as 'hippie produk'!

Hans Richardt 2012-10-17 Nou ja, Jaco, dis hoekom die 'hype' ook kortstondig is? Barak Obama is mos 'n lewende gevolg van sy hippie ma.

“Anner” glattie so anners

Jacobus Faasen 2012-10-17

J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie

Kobus de Klerk 2012-10-17 J W Gericke maak die verstommende bewering dat God in sy voorstelling in die Ou-Testamentiese Woord, onortodoks, is.

J W Gericke oor God - Deel 1 - Teologiese pluralisme

Kobus de Klerk 2012-10-17 Teologiese pluralisme – Gericke meen die Woord in die Ou Testament bied God in teenstrydige hoedanighede aan.

Nee heigendhert Heiden man …

Jan Rap 2012-10-17 … verduidelik ek so sleg?

Die Nuwe Afrikaner

Jaco 2012-10-17 Dit verstom my dat ons hier op die Net Afrikaners kry wat nog wil voorskryf wat en wie is Afrikaner, asof hulle gesagsposisies beklee om sodanige stellings te kan maak. 

Liefdadigheidsprojek

Trisa Hugo 2012-10-17 Die tantième sal dan gaan vir ons plaaslike Sopkombuis, en vir Vriende van Kleinmond Biblioteek. Dit gee blootstelling vir die skrywers, kos vir mense, en koop boeke vir kinders.

Vir Pieter Redelinghuys oor sy Wragtigware Afrikaners

Jan Rap 2012-10-17 Mens weet dus nie mooi wat jy nou eintlik afskiet nie, die Afrikaner, of jou (en die Engelse koerante) se stereotipering van die Afrikaner nie.

Vir Thomas steeds die Afrikanerdefinisiedebat

Jan Rap 2012-10-17 "Hierdie inklusiewe benadering van jou is 'n verkeerde ene want die Jonathan Jansens, Arense, Cordeurs, Lloyds, Adam Smalls ens van hierdie wêreld staan op geen gebied 'n duim terug vir enigiemand op hierdie aarde nie.  Om vir hulle in effek te sê "toemaar, julle is ook Afrikaners" is 'n belediging."

Om Druk Te Hanteer

Elridus Grobler 2012-10-16 "Ander kere is dit gesond, soos dat jy vir die eksamens moet leer; anders kry jy dalk nie daardie iPod vir Kersfees nie!"

Ernst op RSG oor Stilte

2012-10-16 "Bedoel hy RSG-luisteraars behoort tevrede te wees met ’n vervelige fliek, swak toneelspel, ongeloofwaardige karakters en swak verfilming?"

Jan Rap oor die mens se vrye wil

Heiden 2012-10-16 "Laat my tog weet asseblief, dat ek dit kan in ag neem met my redenasie."

Soeke na wragtigware Afrikaners

Thomas 2012-10-16 "Vir dié van ons wat ’n toekoms in Suid-Afrika sien en ons vryheid, soos in die grondwet beskryf, opeis terwyl ons vrywillig rondom die Afrikaanse taal verenig, het die tyd dalk aangebreek om ons verknogtheid aan die Afrikanerdom te heroorweeg."

Jan Rap, jy verwar mens oor die horlosie

Heiden 2012-10-16 "Ek verstaan daar geen kop of stert van nie."

Vir Janmos

Jan Rap 2012-10-16 "Dit is onverbloemde haat en wraak omdat, volgens die oortreders, dit ’n uitgemaakte saak is dat hulle deur blankes vir bykans 400 jaar al uitgebuit en onderdruk is."

Jan Rap, voorbeelde?

Hans Richardt 2012-10-16 "Net die paar, daar is hordes ander."

Die definitiewe skaal waaraan Afrikanerskap gemeet kan word

Pieter Redelinghuys 2012-10-15 "10 punte vir wit persone wie se ouers afstam uit Holland, Frankryk en Duitsland, en hierdie lande tydens die sewentiende eeu verlaat het."

Evangeliese Jesus was nooit getroud nie?

Hans Richardt 2012-10-15 "Nou, as Jesus nooit in ’n heteroseksuele verhouding in evangelies was nie, waar kry Paulus hierdie vandaan, as ongetroude man wat sy liefde aan sy bediende verklaar?"
Top