Jan Rap, wat kan werklik tasbare resultate in 2 tot 3 jaar lewer? My bamboesvoorstel kan en so ook my hemp-voorstel. Ek weet dat iemand wat van hemp gerook wil raak, sakke vol sal moet rook. Beide is boumateriaal, alternatiewe om papier en hout te voorsien. Bo alles, kan dit werk skep en kan dit volhoubaar wees in 'n landbou-omgewing.
Nou ja, hoop regte mense in bv Calvinia hoor dit. Soos met alles, word politici net oortuig as daar 'n persoonlike voordeel in is. Niemand werk vir die 'groter saak' nie.
Hans Richardt

