LitNet-kommentare | LitNet comments: 11.10.2012-15.10.2012

  • 0

Die volgende kommentaar is van 11–15 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet from 11–15 October 2012. Log in to leave your comment.

 

Kategorie
Category
Artikel
Article
Kommentator
Commentator
Kommentaar-uittreksel
Comment excerpt
Datum
Date
SêNet-briewe Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 2 Chris Dippenaar

As die Christen-geloof gaan oorleef in ’n moderne wêreld gaan dit meer vat as jou, Kobus de Klerk, se woord dat die wetenskap, teologie, filosofie en ’n string ander ...

2012/10/15 10:14:12 NM
SêNet-briewe Karoo 'branding'? Jan Rap

Glad nie ’n slegte idee nie. Die ding is net, bamboes is ’n volksvreemde ding as jy volg wat ek bedoel, pas in die Karoo soos ’n bosluis op jou bolip. Maar, net so ...

2012/10/15 10:04:56 NM
SêNet-briewe Jaco en sy ANC Jaco

Judge

Ek het sowat ’n jaar gelede vir jou bloedneus uit die SêNet-kryt uitgedonder. Nou wil jy my weer aanvat vir ’n nog ergere bloedneus, oor juis dieselfde ...

2012/10/15 09:08:06 NM
SêNet-briewe Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 2 Brianvds

Kobus: Ek is nog nie lank hier op LitNet aktief nie, en weet dus nie altyd watter geskiedenis agter party van die briewe hier is nie. Ek verstaan nie eintlik jou skrywes nie, en kan nooit ...

2012/10/15 07:58:01 NM
LitNet Akademies-resensie-essays LitNet Akademies-resensie-essay: God? bestudeer godsdiens vs wetenskap LitNet Dit is dieselfde ou kak wat oor en oor gesê word. Dawkins; Hitchens; Harris; Dennet en Hirsi Ali, en baie voor hulle het klaar bewys wat ’n gemors godsdiens in enige vorm is. Dit voel ... 2012/10/15 06:12:13 NM
SêNet-briewe Dup se vraag oor die "nuwe Suid-Afrika" Johannes Comestor

Beste Judge 

Jy noem tereg dat daar min verskil tussen die ANC en die DA is. Dit is myns insiens ’n graad- en nie ’n aardverskil nie. Daar is diegene wat ...

2012/10/15 06:09:07 NM
Bieg Waar op aarde ...? Drifter Baie jare terug het ek met  my vrou se poesie gespeel waar sy langs my op die bank se armleuning gesit het terwyl haar pa regookant my gesit het. Ek het haar ook al op die strand in Balito ... 2012/10/15 04:27:55 NM
SêNet-briewe Dolf, net eenvoudige vraag? Dolf Hans,
Het jy werk? Want ek weet eerlikwaar nie waar jy die tyd kry om heeldag (let op, meeste van jou skrywes – sommer baie - is gedurende die werksdae van die week) nonsens uit te dink ...
2012/10/15 04:11:55 NM
SêNet-briewe Hoe bevry is die gemiddelde Suid-Afrikaner? Jan Rap Ek sou sê gedagtegang, inslag, mening, ingesteldheid.
Hoekom is Afrikaanse geykte woord in aanhalingstekens?
Kan jy dalk 'n voorbeeld gee van wat jy dink 'n ...
2012/10/15 04:01:51 NM
SêNet-briewe Jan Rap, jy verwaarloos my Jan Rap Heiden,
Ek het Saterdag al kommentaar gepos op jou oplossing maar ek sien dit nie hier nie (tensy al die briewe nog nie nou, VMper 4-uur, geplaas is nie.
Groetnis
2012/10/15 03:54:39 NM
Bieg Waar op aarde ...? Sappigedrukker Op die trappe van die Voortrekkermonument VMper by die "Ons vir Jou Suid Afrika" boonste uitkykpunt.

In die parkeergarage by die werk
in die Totalsports in Oos London se ...
2012/10/15 03:08:04 NM
SêNet-briewe My sienings as Afrikaner Thys Human (PTA) Thomas, jy het nogal mooi woorde gebruik en 'n hele paar mooi dinge kwytgeraak oor wie of wat 'n Afrikaner is in antwoord op Jan Rap se stuk. Ek moet jou egter aanvat oor 'n ding of twee, ... 2012/10/15 12:02:48 NM
Gay-hygliteratuur Hyg met Hallowe’en: Leeg Jacob Regop

smile.....

'n mens is noooit te oud nie...smile...

2012/10/15 09:36:33 VM
Hygliteratuur Hyg met Hallowe'en: 'n Driehoek-Hallowe'en Jacob Regop

SMILE...ek drooom van 'n vrou soos jy.......

wonder of een sekspartner haalbaar is????

2012/10/15 09:35:26 VM
Prometheus ongebonde Dertien wapens teen onsinverkopers Karel de Pauw Dankie Dr Retief vir die interessante weerlegging van al die kaf, leuens en drogredenasies wat Kobus de Klerk so aanhoudend kwytraak.  Di onwaarskynlik dat dit sy mond sal snoer of sy verstand ... 2012/10/14 09:09:09 NM
SêNet-briewe Vir Thomas oor die sikspensbrief van 10 deser Johannes Comestor

Beste Pieter

 

As dit nie hoofsaaklik die wittes is wat Suid-Afrika die ontwikkeldste Afrikaland gemaak het nie, wie het dit gedoen? Deesdae word graag beweer dat Suid-Afrika ...

2012/10/14 07:11:10 VM
SêNet-briewe My sienings as Afrikaner Thys Human (PTA) Hou moed, Thomas. Ek gaan jou antwoord, maar ek hou nog bietjie naweek - selfs ek doen dit soms! 2012/10/13 06:43:09 NM
Menings Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner Jaco

Brianvds

Kolskoot!

Jaco Fourie

2012/10/13 05:51:59 NM
Prometheus ongebonde Dertien wapens teen onsinverkopers CM Met geloof of evolusie kon niemand nog leer wat die verskil tussen feite en fiksie is nie. 2012/10/13 06:21:04 VM
ATKV-Skrywersalbum Gideon Joubert (1923—2010) LitNet Dankie vir 'n insiggewende stuk inligting - en die geleentheid om in een stuk soveel meer van 'n ou bekende te kan leer. 

 
2012/10/12 06:58:58 NM
Menings Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner Brianvds Werner se definisie van 'n groep lyk of hy sin maak. Maar in die geval van die Afrikaner is hy intern teenstrydig, lyk dit my.

 
Ek sou byvoorbeeld myself 'n Afrikaner noem, ...
2012/10/12 05:53:49 NM
Teater-resensies "You can't go home again" – Mylne se Huis toe imponeer as satiriese kragtoer LitNet Selfs jou opskrif dui op onkundigheid. Indien jy dink dit is 'n 'satire' sit jy die pot mis as wat kan kom. In die regisseursnota (met 'n a) word dit duidelik omskryf as by uitstek 'swart komedie.' ... 2012/10/12 01:55:48 NM
Teater-resensies "You can't go home again" – Mylne se Huis toe imponeer as satiriese kragtoer LitNet Pinter word nie beoordeel volgens postmodernisme en dekonstruksie nie maar aan die hand van Pinter self. Al gehoor van "Pinteresque?" Wat kwalifiseer jou om resensies te skryf? 2012/10/12 01:23:39 NM
SêNet-briewe Vir Thomas oor die sikspensbrief van 10 deser Pieter Redelinghuys

Beste Johannes,

Jy skryf :  dat Suid-Afrika 80% van sy ontwikkeling, voorspoed en beskawing aan wittes te danke het. Moontlik meer as die helfte hiervan is deur Afrikaners ...

2012/10/12 12:30:14 NM
SêNet-briewe Vir Thomas oor die sikspensbrief van 10 deser Thomas Johannes

Jou letterlike vertolking van my brief se opskrif is moedswillig en komende van 'n intellektueel soos jyself uiters verstommend. Omdat ek van jou verskil oor my siening van ...

2012/10/12 11:54:34 VM
Onderhoude Satawu expects another 20 000 strikers LitNet The most disturbing element of the strike is the intimidation of workers who want to work and who are not connected to the unions. The loss of life, destruction of property must, per se, be the ... 2012/10/12 08:08:53 VM
Boeke & skrywers LitNet: Karoo Book | Boek Bonanza MarySadler Jammer ek het nie geweet hiervan nie, anders kon my jeugreeks, die Karoo-Avonture van  Lang Henning ook op die spyskaart gewees het. Die boeke, 14 titels tot op hede, is uiters ... 2012/10/12 07:22:26 VM
SêNet-briewe Vir Thomas oor die sikspensbrief van 10 deser Johannes Comestor

Eintlik wou ek glad nie op die sikspensbrief reageer nie, maar elke keer as ek die opskrif sien, hinder hierdie onrealistiese geringskatting van Afrikaners my. Daarvolgens is die ...

2012/10/12 06:42:31 VM
Hygliteratuur Die meisie by die stopstraat KiwiSA

’n Alternatiewe einde:

Die wekker lui skril op die bedkassie. Toe ek opstaan, is my slaapbroek nat. Nou weet ek hoe ’n wet dream voel.

2012/10/12 03:40:17 VM
SêNet-briewe Kobus, jy gebruik te veel kommas Chris Dippenaar ,,,,Kobus, ek vind, nie jou bybel-vers-verwysings,, steurend, nie, net, gewoonlik irrelevant. Jy,, skryf, nie om ons, te plesier, nie,, maar ek, kraak myself elke, keer, as ek, iets van jou, lees.... 2012/10/11 08:14:12 NM
SêNet-briewe Vir Chris Dippenaar en Panda oor die raaisels Jan Rap Oulike raaisel Chris, kan ’n ou sleg uitboul as jy min tyd het. 2012/10/11 06:00:47 NM
SêNet-briewe Vir Chris Dippenaar en Panda oor die raaisels Jan Rap

Hier's nog ’n partytjie-ene waar jy die ouens moet druk vir ’n antwoord:

Op ’n tafel staan ’n kan wyn en ’n kan water, 5 liter van elk. Skep ’n ...

2012/10/11 05:59:15 NM
SêNet-briewe Vir Thomas oor die sikspensbrief van 10 deser Pieter Redelinghuys

Beste Jan,

Dankie vir jou briljante analise van Thomas se heel goedbedoelde poging om bruinmense by die Afrikaner-begrip in te sluit. Jy is absolute korrek om te konstanteer dat hulle ...

2012/10/11 05:35:45 NM
LitNet Akademies-resensie-essays LitNet Akademies-resensie-essay: God? bestudeer godsdiens vs wetenskap Johannes Comestor

Diegene wat graag meer wil weet oor die presiese inhoud van die boek, met spesifieke verwysing na die meeste bydraes, kan gerus my vyf skrywes daaroor op SêNet, 20 tot 27 Maart ...

2012/10/11 05:24:42 NM
Menings Dr van der Walt se Piet Retief? Jan Rap Hila-four-king-rieus Brian 2012/10/11 05:17:03 NM
SêNet-briewe Vir Heiden oor die raaiseloplossings Panda

Hallo Jan Rap,

Jammer, ek het nie die vraag oor die maan se beweging beantwoord nie. Jy is 100% reg dat die maan van wes na oos om die aarde wentel – dus in dieselfde rigting as ...

2012/10/11 04:27:35 NM
SêNet-briewe Nogmaals die vrye wil Brianvds

Ek sou dink een van die probleme in die teologie sou wees om God se alwetendheid te versoen met menslike vrye wil. As God reeds in detail weet wat jy volgende week gaan doen, is dit dieselfde ...

2012/10/11 03:56:34 NM
SêNet-briewe Vir Thomas oor die sikspensbrief van 10 deser Jaco

Jan

Net ’n vraag. Jy skryf: "Hy sal ... na ’n Afrikaanse kerk toe gaan. Kan jy werklikwaar sê dat ek wat na geen kerk toe gaan, of selfs Katolieke ...

2012/10/11 03:25:35 NM
SêNet-briewe Nogmaals die vrye wil Trienie

Heiden?

Aitog, hoe laat jy my skatterlag! Ja, jy is heelreg as jy sê dat God nie ’n toornige en jaloerse ou man is wat ons vanuit die hemel dophou nie. Want God is nie ...

2012/10/11 03:18:52 NM
SêNet-briewe Vir Heiden oor die raaiseloplossings Panda

Hallo Jan Rap en Heiden,

Nog steeds by die horlosiewysers. Ek het maar net die repeterende breuk na ’n gewone breuk verander en so by (5 en 45/99) minute uitgekom. My metode is ...

2012/10/11 03:00:07 NM
SêNet-briewe J W Gericke as agnostiese dienaar van die betroubaarheid van Gods Woord – deel 3 Chris Dippenaar

My reaksie hierbo hoort eintlik by Kobus se ander "bondige dissertasie", maandans van ...

2012/10/11 01:21:57 NM
SêNet-briewe Jan Rap, die horlosie Chris Dippenaar

Hello Heiden

Die feit dat altwee wysers beweeg het my ook gepla. ’n Moontlike oplossing is om nie te kyk na die horlosiegesig self as deel van die afstand wat ...

2012/10/11 12:10:17 NM
SêNet-briewe J W Gericke as agnostiese dienaar van die betroubaarheid van Gods Woord – deel 3 Kobus de Klerk

Chris,

Dit wil voorkom asof jy niks meer by te voeg het tot hierdie gesprek, nie. Daar skort niks met my verduideliking hierbo nie, die probleem lê steeds maar by jou onbegrip as ...

2012/10/11 11:23:18 VM
SêNet-briewe Vir Thomas oor die sikspensbrief van 10 deser Thys Human (PTA) Netjies, baie netjies Jan Rap. Veral jou ontleding van die gewilde "inklusief" is briljant.

 
Hoop jy lees mooi hieraan, Thomas.
2012/10/11 10:20:36 VM
Prometheus ongebonde Kultusse, wetenskap en die einde van die wêreld CM Daar word algemeen aanvaar dat ’n onvermoë om te onderskei tussen feite en fiksie, ’n deug is. 2012/10/11 07:12:27 VM
Prometheus ongebonde Dertien wapens teen onsinverkopers Leon Retief

“Debating creationists on the topic of evolution is rather like trying to play chess with a pigeon; it knocks the pieces over, craps on the board, and flies back to its flock to claim ...

2012/10/11 01:52:41 VM
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Chris Dippenaar

Hello Boshoff

Die eerste ding wat jy moet doen is om jou Nuwe Vertaling, seker een van die swakste vertalings van die Bybel ooit, toe te maak en my te volg in ’n ander vertaling....

2012/10/11 01:15:16 VM

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top