Zumaville - storm in 'n glas water?

  • 0

Die een stormaanval op die ander op die president en die duur verbeterings aan sy landelike behuisingskompleks is verbluffend. Weke lankal staan die gedrukte media hope bladruimte hieraan af. Tot die openbare beskermer (OB) ondersoek die kwessie. Selfs die DA spring op die musiekwa en dien skriftelike vrae by die parlement in en die tweets vlieg.

Nog die Zoeloekoning, nog prins Buthelezi, nog hul indoenas en die Zoeloe-volk sprak geen sprook. Verstaan die president hoegenaamd die histerie rondom hom? Sy woordvoerder ou Mac Maharaj reik verklarings uit. Antwoord hyself is dit antwoorde wat hom in die hand gestop word wat hy bloot aflees.

Zumaville is 'n storm in 'n glas water wat almal behalwe die president verontrus.

Koos Botha

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top