Willie Nelson sing “living in the promised, our dreams are made of steel ...”. Bob Dylan sê “a hard rain gonna fall”, vra “where have you been, my blue eyed son?”. Dan Leonard Cohen sê “hallelujah”?
Jy moet na die woorde van my musiek luister man. Bv Bruce Springsteen se “long walk home”? Crosby, Stills, Nash en Young se “this old house”? Dis filosofiese poëtiese tipe musiek. Musiek wat laat dink op ver paaie van die Karoo, met sterre oral en daai Karoo-reuk op 'n warm nag. Dis waar ek my 'ethic caught' wat nie 'taught' was nie. 'ethics is caught, not taught'? Daai musiek wat leë hart streel en breek, maar selfde tyd vol maak. “burning bridges” van Mike Curb Congregation?
Hans Richardt

