LitNet-kommentare | LitNet comments: 09.10.2012

  • 0

Die volgende kommentaar is van 9 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet from 9 October 2012. Log in to leave your comment.

 

Kategorie
Category
Artikel
Article
Kommentator
Commentator
Kommentaar-uittreksel
Comment excerpt
Datum
Date
Prometheus ongebonde Kultusse, wetenskap en die einde van die wêreld Francois Verster

George, ek dink as die aarde skielik sou vergaan, sal dit dalk te wyte wees aan een of ander religie – soos Iran wat ’n kernbom op Israel gooi en globale bollie aan die gang sit....

2012/10/09
Menings ANC leader wanted – please apply Jan Rap

Jaco, nou kom jy reg.

Die probleem is net dat die ANC slegs uit die kussings gelig kan word wanneer hulle uitgestem word. ’n Regering word gewoonlik uitgestem wanneer die ...

2012/10/09
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Boshoff In die Bybel word die mens geskape om vir ewig in die tuin van Eden te woon, toe die slang vir hulle sê hulle sal nie doodgaan nie, maar dit sal wel hulle oë oopmaak, het hy absoluut ... 2012/10/09
Opinion Eish! The succession is with us again Jaco

Ek wonder of die man ooit verstaan het alles wat hy hierbo geskryf het? Is dit nie ironies hoe diegene wat nie Engelstalig is nie, te lief is om "jaw-breakers" te gebruik om ...

2012/10/09
SêNet-briewe Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek Chris Dippenaar

Hello Cornelius

Die naam Jahweh is ’n konvensie onder Ou Testament kundiges, en word nie gebruik deur Jaco om snaaks te probeer wees nie. Die naam van God in die Ou Testament is ...

2012/10/09
Menings LitNet-kommentare | LitNet comments: 01.10.2012 - 08.10.2012 Johannes Comestor

Dankie dat hierdie nuttige diens heringestel is.

Johannes Comestor

2012/10/09
Menings ANC leader wanted – please apply charl.linde

Maar dit sal eers gebeur na hoeveel dekades?

Die DA beweeg vooruit, maar dit gebeur redelik stadig, dit maak nie regtig saak hoe optimisties mense daaroor is nie. Dit sal ’n paar ...

2012/10/09
Menings Afrikaner-vaderland – Vir Johannes Comestor Johannes Comestor

 Beste Jaco

Ek stem in so ’n mate met jou standpunt saam dat ons twee kwalik ’n debat hieroor kan voer. Ek wil net drie sake aanspreek. Eerstens ...

2012/10/09
SêNet-briewe Oor God, die satan en die Waarheid in die Paradys Chris Dippenaar

Kobus, vir jou is dit onmoontlik om hierdie gedeelte te lees en die ooglopende lees van die storie te aanvaar, ’n eerlike lees daarvan wat net kan wys op ’n fisiese sterwe van ...

2012/10/09
Menings Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner Thys Human (PTA)

Jan Rap, jy het dinge nogal raak saamgevat. Ek dink veral jou laaste sin is ’n uitstekende "definisie" van wie en wat ’n Afrikaner is.  

En ek dink daar sal ...

2012/10/09
Menings ANC leader wanted – please apply Jaco

Ek persoonlik gee nie ’n duit om wie die volgende ANC-leier gaan wees nie. Al die vorige leiers was heel onbekwaam. Mandela het niks gedoen nie, Mbeki het in die agtergrond alles ...

2012/10/09
SêNet-briewe Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek Cornelius Henn

Chris, jy is reg – ek het by een begin en sistematies net tot by vyf gevorder.  

Na jou aanmaning het ek hoofstuk agt uitgesonder en aandagtig deurgelees.  

...

2012/10/08
SêNet-briewe Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek Cornelius Henn

Dankie Thys, ek sal verseker Victor Stenger se argument opvolg.

"Bo alle redelike twyfel bewys" hang natuurlik van die regter af.  

Die soort hof waarin ’n ...

2012/10/08
SêNet-briewe J W Gericke as agnostiese dienaar van die betroubaarheid van Gods Woord – deel 3 Chris Dippenaar

Thomas, sal dit nie wonderlik wees as Kobus sy "dreigement" deurvoer nie: "Ek is voornemens om hierdie werk van Gericke aan ander voor te hou as bemoediging – eerstens vir ...

2012/10/08

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top