SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Hara-kiri
2012-10-05 Al wat die burgers van die land se vrese sal kan besweer is ’n openbare verskyning van JZ met die voorsitter van die Kamer van Mynwese, die voorste mynbaas en VV om die pad vorentoe uit te stippel.Vir Thys Human (Pta)
2012-10-05 "Dus, soos in astrofisika, waar die ouens nog stoei met skimmassa en -energie is daar in evolusie ook nog goed wat nie mooi uitgepluis is nie ..."Ek wil net hier slaap want hier’s lig, Meneer ...
2012-10-05 "Hulle haal 'n roomysbak uit en skep hom vol, 'want hier’s 'n oom wat honger is hier buite'."Wat het geword van die OppiAarde-konsert?
2012-10-05 "Hou jy van ruk-en-rol, is jy darem verseker dat jy met OppiAarde elke jaar jou fix sal kry. Wat staan ons nou te doen?"Die Wonderwerker
2012-10-05 "Ek het vandag die film oor Eugéne Marais gesien en na my mening is dit 'n topgehalte-werk, met spelers uit die boonste rakke."Ai Trienie ... liefdesverhouding?
2012-10-04 Ek dink ek sal vir die 1ste vrouepous in Rome wag. Dan is die 'koning' mos op die troon?Jesus van die evangelies buite-egtelik
2012-10-04 In Mattheus 1 staan duidelik dat Jesus 'n buite-egtelike kind van die 'heilige gees' was en Josef was die bliksem in.Kerke praat OM enige Bybelvraag
2012-10-04 Die kerke en hul aanhangers gee nooit reguit antwoord, maw reg of verkeerd, oor Bybelvrae nie.Kreatiwiteit
2012-10-04 Millennium Drie Krisis, óp Mens, Liewe Vader,ontkenningsonkundigheid kom bloots nader,
niemand deel Mens mee, van deelsaamheid
Lonmin ondersoek 'baie onpersoonlik'?
2012-10-04 Lila Magnus het 5 minute aan die 'onpersoonlike' ondersoek van 'presidensiële kommissie' op RSG spandeer.Vir Thys Human (Pta) en Thomas
2012-10-04 "Dat daar natuurlike seleksie is betwyfel ek vir geen oomblik nie, maar natuurlike seleksie is deel van 'n tot nou toe nog onvolledige teorie (of model dan)."Aardgas by rioolplase?
2012-10-04 "As die grondwater, wat dikwels hoë vlakke arseen bevat, heeltemal besoedel is, dan is dit verby met helfte van land. Gaan ons mekaar dan eet?"nuwe metafore
2012-10-03 al’s “Duiwelspiek”-getriekdes amper onherstelbaar g’toor,al soek oorloglustiges, taks om taks, met mekaar skoor,
Uwe Genade, ’T Lê onge-‘frack’, Karoo-vlak-agtig Wyd
Jan Rap se raaisels
2012-10-03 "Ek dink 'n moontlike hulpmiddel sal wees as ons die jong Afrikaanse manne en vroue wat omgee, kan kry om sterk aan te teel dat ons nie verder terugsak in getalle nie."Die essensie van die evolusieteorie
2012-10-03 "Om die waarheid te sê weerspreek fossielfondse en genetiese navorsing die kreasionistiese model en berus hulle aansprake uitsluitlik op geloof."oorlogsgedrewe
2012-10-02 Mens inne absoluut ondenkbaar-bedenklik soort swarigheid,in staat van permanent’ paranoia, struktureel onsekerheid,
neem Krisis ongelooflik gewetenloos oorlogsdimensie aan
