Ai Trienie ... liefdesverhouding?

  • 0

Jy bedoel goed, maar verstaan niks wat ek sê nie. Ek moet ’n redelike homoseksuele inslag hê om so te kan glo in jou onderbewuste in 'n MAN? Dis dan hele drama in die kerk rondom 'gays' wat uit 'hiernamaals' vervloek word en jy vra vir my om by implikasie 'n 'gay' te wees inherent. Dan is 'christenskap' inherent 'n oksimoroon in boodskap. Ek dink ek sal vir die 1ste vrouepous in Rome wag. Dan is die 'koning' mos op die troon?

Groete

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top