Mens, wie self Gewete sal wil herwin,
sien Naaste se Zabalaza’t werklik sin,
vryheid wyd g’vier, vegter kennie stryd,
versus “ras”, “klas”, ook teen apartheid
Mens, slegs post-B’vryding waarlik vry,
al ‘try’ gewetenlose ’n “geloof” voorhou,
laat struktuurgeweld Naaste seer erg ly,
v’rschwempoede inne erg’ onkund’-kou
Millennium Drie Krisis, óp Mens, Liewe Vader,
ontkenningsonkundigheid kom bloots nader,
niemand deel Mens mee, van deelsaamheid
net met sjatan ytie weg, ’n kans op Oorwinning,
gat da zero g’skied, sonnerre B’vrydingspoging;
eers in Jena kan Skepsel, Kreatief, Kreasie Skep
Jacobus Faasen

