Moderne Nederland het eers na 1812 totstand gekom, onder huis van Prins van Oranje. Baie "Hollanders" in 1652 was uit destydse België voor die Franse oorgevat het. Afrikaans het uit "hooghollands" of Vlaams ontstaan. Daarom dat jy direk met ’n Vlaamse spreker in 2012 Afrikaans kan praat.
Hans Richardt


