SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Langtiekie
2012-08-14 "Ek verduidelik vir die klogoete hoe jy later blikners op die koue teels gesit het en later, as dit nanag was, opgekrul in die oranje tiekiebokse gesit en vry het."Die Boeremag
2012-08-14 "So, al kry die Boeremag tien maal die hoeveelheid mense wat hulle voor beplan het, gaan dit hulle niks baat nie ..."Moord op jong Moslem
2012-08-14 "Wat eienaardig is omtrent die insident is dat die nasionaliteit van die oortreders genoem word ..."Moeder Kaap
2012-08-14 "moeilik moederstadstatus te verwoord, so kwansuis asof sy nie rêrig hier hoort..."Musikale vrede in gebed
2012-08-13 Ek deel so ’n paar wonderlike oomblikke sonder veel gesprek oor geloof of godsdiens.Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme
2012-08-08 Daar is te veel mense, sommige selfs onder diegene wat hulself as gelowig aanstip, wat hierdie Godsvreemde ‘verdraagsaamheid’ teenoor ander, nie-Jesus Christus gerigte, religieë het.Hou die Ou en Nuwe Testament met mekaar verband?
2012-08-08 Natuurlik! Die ou dissipels en apostels het daarvoor gesorg: hulle het seker gemaak dat alles wat hulle doen en sê in ooreenstemming is met die ou geskrifte, om daardeur te kenne te gee dat al die voorspellings "waar" geword het.Seun word geweier by skool – raad gevra, asb.
2012-08-08Seun word geweier by skool – raad gevra, asb.
