SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Oom James

2012-07-30 Oom James

Sjinese horoscope

Duitswester 2012-07-30 "Ek sit annerdag so met halwe oplet die Sjinese se "horoscope" en betrag. Die prentjies was heel fraai geteken. Kunstige spulletjie, die Sjinese. Hul "tekens" is ’n kat, os, tier, haas, slang, perd, bok, aap, hoender, hond, vark en ’n draak."

Kobus de Klerk herbesoek

CorneliusHenn 2012-07-30 Kobus de Klerk herbesoek

Vir Jaco en Duitswester oor Hartseeraand

Jan Rap 2012-07-30 Vir Jaco en Duitswester oor Hartseeraand

Hoe kan ek my boek oor die Titanic laat druk?

MDM 2012-07-30 Hoe kan ek my boek oor die Titanic laat druk?

Me Caster Semenya – die einde van haar atletiekloopbaan?

Enjee 2012-07-30 Me Caster Semenya - die einde van haar atletiekloopbaan?

Fred (1)

2012-07-30 Fred (1)

J en sy kombi

2012-07-30 J en sy kombi

Daar gebeur dit toe amper weer …

Jan Rap 2012-07-30 Daar gebeur dit toe amper weer by die rugby.

Maties op RSG, deel 1: Agtergrond

Johannes Comestor 2012-07-30 Maties op RSG, deel 1: Agtergrond

Maties op RSG, deel 2: Die uitsending

Johannes Comestor 2012-07-30 Maties op RSG, deel 2: Die uitsending ...

Sosiale vaardigheid

Reusedwerg 2012-07-30 Sosiale vaardigheid

Toe die Queen in 1953 gekroon is

Loammi Wolf 2012-07-30 "Wat veral interessant was, is dat dit die eerste keer was in die 900-jarige bestaan van die Engelse koningshuis dat die publiek die kroning in hulle sitkamers kon volg. Destyds was dit ‘n groot nuutjie dat die BBC die kroning 'live' op TV kon uitsaai vanuit Westminster Abbey, al was dit net in swart en wit."

Eerstes laaste

Jacobus Faasen 2012-07-27 God, maak Lig, U Kán, Allah, Via G’nad ...

Adriaan oor hoflikheid

Jan Rap 2012-07-27 Adriaan is reg; takt en goeie maniere is aan’t verdwyn. Die vergryp in hierdie verband wat my die meeste pla is die snouerige "ek is nie met jou tannie getroud nie" as iemand ’n lid van, sê maar die vorige generasie, ’oom’ noem.

Die diskoers by die Neelsie (ôklig)

Jan Rap 2012-07-27 "Daar het ’n ene prof Van Niekerk vertel dat ons ’n diverse lot mense in SA is en dit sou nou, lei ek af, die rede vir die verandering wees wat die US tans ondergaan. Die implikasie is natuurlik dat Afrikaans 'ander' sal uitsluit. Hoekom dink hy so?"

mieliepitmoeder (ulwimi lweenkobe)

Jacobus Faasen 2012-07-26 mieliepitmoeder (ulwimi lweenkobe)

Op soek na inligting oor NP van Wyk Louw-gedig

Callie Elloff 2012-07-26 Help my asseblief met navorsing oor hierdie gedig.

Byeboer

2012-07-26 As jy in Gauteng of omtrekke bly dan het jy heel waarskynlik die vrug van sy bye een of ander tyd in jou lewe geproe.

Hartseeraand

Jan Rap 2012-07-26 Hartseeraand
Top