SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Praktiese raad vir impotensie (veral vir Gay ou man)

Jaco 2012-08-22 Praktiese raad vir impotensie

Victoria se geheim (erotiese kapitaal)

Suikerbrood en Suurvye 2012-08-22 "In die korporatiewe wêreld is erotiese kapitaal lankal die insignia wat ‘n hoër persentasie salarisverhoging of bonus kan verseker. Hulle noem dit die 'face of the company' en werkverrigting het bitter min daarmee te doen ..."

misplaast’ sado-masochisme

Jacobus Faasen 2012-08-21 misplaast’ sado-masochisme

Sharpeville vs Marikana

Reusedwerg 2012-08-21 Sharpeville vs Marikana

Pokkel

2012-08-21 Pokkel

Ek weet my Verlosser leef!

Gay ou man 2012-08-21 Ek weet my Verlosser leef!

'n Arm man se vreugde

Suikerbrood en Suurvye 2012-08-21 'n Arm man se vreugde

Die trein stop nie hier nie

Suikerbrood en Suurvye 2012-08-21 Die trein stop nie hier nie

Kinderafknouery

Reusedwerg 2012-08-21 Kinderafknouery

Bou saam aan 'n ander soort debat

Naomi Meyer 2012-08-21 Kom ons bou saam aan ’n debat met ’n ander klank ...

onmin by Lonmin

Jacobus Faasen 2012-08-20 onmin by Lonmin

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

Kobus de Klerk 2012-08-20 Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

Rietha Zondagh 2012-08-20 My seuns is hulle eie mense, ek voel gekoester deur die spul mans in my huis. Wat bedoel jy met dit gebeur met alle seuns?

Sharpeville en Marikana; geweld en demokrasie

Johannes Comestor 2012-08-20 "In die vorige eeu het die vorige Suid-Afrikaanse regering in sy propaganda telkens beweer dat geweld, insluitende terrorisme, dus misdaad, nie lonend is nie. Sedertdien het dit duidelik geword dat daar seker niks lonender as sodanige geweld is nie."

Rykdom

Hennie Fritz 2012-08-17 "Deur lyding en verlies, kry ons dikwels die moed om te ontdek wie ons is, eerder as om die onvermydelike uit te stel of in vrees weg te kruip."

Die dood van ’n goeie man

Johannes Comestor 2012-08-17 "Hy was reeds getroud en was besig om sy huis, waarin hy die res van sy aktiewe lewe sou woon, tot in die fynste besonderhede te beplan."

Louis Botha standbeeld

André Alkema 2012-08-17 "Buitelanders wat die Voortrekkermonument besoek is in ekstase oor die monument en wat dit simboliseer."

Afknouery

Rietha Zondagh 2012-08-17 "Ek haat ’n afknouer met my hele hart – of hy nou 5 of 25 is. Ek wil hom uit die gemeenskap hê."

kennisdestruksie

Jacobus Faasen 2012-08-16 "Mens maggie meer doekies roteer, slimstories opdis, plek sal gemaak moet word, vir rotasie van rotasionis ..."

Die sabbatdag

Jaco 2012-08-16 ""Die sewende dag Sabbat, dws. Saterdag, is deur Christene (nie God nie) na die eerste dag, Sondag, oorgeskuif."
Top