misplaast’ sado-masochisme

  • 0

Vader, U Ken, Begryp, Mens se aksie,
V’staan Mens se Self-submissie-missie,
hoekom Mens’t g’niet, Gewete-loosheid,
gewetenloos, mede-Mens, Naaste,
ko-Aardling, Planeet-meelewende,
m’t struktuurgeweldsgeweld tot slaaf,
onderdrukte, versubmissiveerde, eisj,
“Duiwelspiek”-dissipel, onkund-ontkenner,
tot opponent van Eie, voorgeslag, nageslag,
uitwisser van enige familieverband, geneties,
of andersins, miskien selfs sosio-Spiritueel,
misplaast’ sado-masochisties, GM-lik t’kloon,
serebraal, ore, oge, t’sluit, vir Storie, Verhaal,
vir Wysheid, U Almagtigheid, Ultra-Potensiaal

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top