Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Naomi Meyer2012-08-01Naskrif. Hoewel hulle nie hiervoor ingeskryf het nie, dink ek Cameron van der Burgh en Chad le Clos verdien eervolle vermelding. Hulle het na my mening die soetste stories geskryf wat bydra tot die Suid-Afrikaanse narratief ...
Annemarié van Niekerk, Naomi Meyer2012-08-01"Die wonde van die verlede kan nie so vinnig genees nie; ons moet geduldig wees; die skade wat aangerig is deur apartheid is onvoorstelbaar groot. Dit smeul nog voort, en elke nou en dan word daar weer nuwe vuurtjies aangesteek." Annnemarié van Niekerk gesels oor Amsterdam, oor boeke in die buiteland – en oor Melt Myburgh.
Anna Ahllers2012-07-31"Iemand braai vleis. Naby, sê die rokie wat om my draai op pad kar toe. Binne-in die motor klou die vetdeurtrekte doringhoutgeur aan my vas en laat my maag ’n sekonde lank ruk. ’n Motor swaai om die hoek en gooi sy hoofligte oor my; gryp die honger weg ... soos Joop se oë, netnou."
Duitswester2012-07-30"Ek sit annerdag so met halwe oplet die Sjinese se "horoscope" en betrag. Die prentjies was heel fraai geteken. Kunstige spulletjie, die Sjinese. Hul "tekens" is ’n kat, os, tier, haas, slang, perd, bok, aap, hoender, hond, vark en ’n draak."