Op soek na ou vraestelle

  • 0

Asseblief ... waar (enige plek, maar verkieslik die web) kry ek ou vraestelle Engels, 2de taal, Graad 11 om deur te werk?

Baie dankie!

Selma Scheepers

Selma, ongelukkig kan ek nie help met Graad 11-vraestelle nie. Maar LitNet plaas oor die volgende paar weke skakels  na stapels hersieningsmateriaal vir Graad 12's. Hierdie week skop ons af met Wiskunde. Groete, Naomi Meyer

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top