SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Sosiale vaardigheid

Reusedwerg 2012-07-30 Sosiale vaardigheid

Toe die Queen in 1953 gekroon is

Loammi Wolf 2012-07-30 "Wat veral interessant was, is dat dit die eerste keer was in die 900-jarige bestaan van die Engelse koningshuis dat die publiek die kroning in hulle sitkamers kon volg. Destyds was dit ‘n groot nuutjie dat die BBC die kroning 'live' op TV kon uitsaai vanuit Westminster Abbey, al was dit net in swart en wit."

Eerstes laaste

Jacobus Faasen 2012-07-27 God, maak Lig, U Kán, Allah, Via G’nad ...

Adriaan oor hoflikheid

Jan Rap 2012-07-27 Adriaan is reg; takt en goeie maniere is aan’t verdwyn. Die vergryp in hierdie verband wat my die meeste pla is die snouerige "ek is nie met jou tannie getroud nie" as iemand ’n lid van, sê maar die vorige generasie, ’oom’ noem.

Die diskoers by die Neelsie (ôklig)

Jan Rap 2012-07-27 "Daar het ’n ene prof Van Niekerk vertel dat ons ’n diverse lot mense in SA is en dit sou nou, lei ek af, die rede vir die verandering wees wat die US tans ondergaan. Die implikasie is natuurlik dat Afrikaans 'ander' sal uitsluit. Hoekom dink hy so?"

mieliepitmoeder (ulwimi lweenkobe)

Jacobus Faasen 2012-07-26 mieliepitmoeder (ulwimi lweenkobe)

Op soek na inligting oor NP van Wyk Louw-gedig

Callie Elloff 2012-07-26 Help my asseblief met navorsing oor hierdie gedig.

Byeboer

2012-07-26 As jy in Gauteng of omtrekke bly dan het jy heel waarskynlik die vrug van sy bye een of ander tyd in jou lewe geproe.

Hartseeraand

Jan Rap 2012-07-26 Hartseeraand

Gays gaan die wêreld oorheers

Heiden 2012-07-26 Gays gaan die wêreld oorheers.

Lekker verjaar, Haile Selassie!

Carina van der Walt 2012-07-26 "Hierdie hele week vier die Rasta-beweging in Amsterdam-Wes die 120ste geboortedag van Haile Selassie, gebore op 23 Julie 1892 in Jamaika."

Die 666-dier herbesoek

Kobus de Klerk 2012-07-25 Die 666-dier herbesoek

Evelyn Waugh, ’n herbesoek

Johannes Comestor 2012-07-25 Evelyn Waugh, 'n herbesoek

Klein Gif

2012-07-25 Klein Gif

Wat ’n taal is

Jan Rap 2012-07-25 Wat is 'n taal?

Herwin jou hoflikheid

Adriaan 2012-07-25 Pret en Plesier

Mymeringe oor my dae by SêNet

Deborah Steinmair 2012-07-25 "Die meeste van sy woorde het verlore geraak tussen motherboards wat in duie stort en inboxes wat oorloop en tot niet gaan, hierdie is maar ’n paar snarse wat ek op my rekenaar kon opspoor. Al wat ek oorhet, is ’n geroeste perdeskoen en ’n handvol herinneringe. Dankie SêNet (I think)."

RW Johnson oor ons elf amptelike tale

Johannes Comestor 2012-07-24 Ek is dankbaar dat ek nie ’n medepligtige is nie.

voor bevlieging wegvlieg

Jacobus Faasen 2012-07-24 voor bevlieging wegvlieg

Op soek na Coenie Slabber

Gert Bezuidenhout 2012-07-24 Kan julle dalk help? Ek wil graag kontak maak met Coenie Slabber. Ek woon al meer as twaalf jaar in China en het jammerlik kontak met soveel van my vriende verloor - Coenie is een van hulle.
Top