SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Op soek na Coenie Slabber
2012-07-24 Kan julle dalk help? Ek wil graag kontak maak met Coenie Slabber. Ek woon al meer as twaalf jaar in China en het jammerlik kontak met soveel van my vriende verloor - Coenie is een van hulle.Wie weet iets van die werk van ’n deur-tot-deur-verkoopsman?
2012-07-24 Wie weet iets van die werk van ’n deur-tot-deur-verkoopsman?Uit die Argief: Kleinboer se eerste brief op LitNet
2012-07-24 Vrydagmiddag. My baas het my pas uitgetrap. Dit was nie so erg soos ek verwag het nie.Vertel my van die bloglandskap ...
2012-07-23 Kleinboer wonder of dit die moeite werd is om te blog.Oupa rock! Wenners aangekondig!
2012-07-23 Wen ’n kleinseun se toonsettings van sy oupa se gedigte (en kyk, die musiekvideo wat hier ingebed is, speel ook deesdae op MK).Besoek aan my hartland
2012-07-20 "Toegegee, die dooies draai nie werklik in hulle grafte om van verontwaardiging nie. Maar dit is omdat hulle nie die huidige verval waarneem nie."Skrywersreaksie op die resensie van Soom
2012-07-20 Hennie van Coller lewer reaksie op die resensie van sy bundel, Soom, deur Gunther Pakendorf.allemiskie, mapstieks
2012-07-20 indien Mens, mede-Mens, tot behoorlik v’g’lyk kan kom,weg kom, yt stommiteit yt, yt Self-destruksie, yt oorlog,
