Vertel my van die bloglandskap ...

  • 0

My tweede boek is na jare eindelik by ‘n uitgewer, dit sal waarskynlik vanjaar verskyn. In ‘n questionnaire wil die uitgewer weet of ek ‘n blog het. Wel, die enigste blog wat ek ooit gehad het, was/is op LitNet. Intussen het ek op Facebook aktief geraak. Ek het nou die eerste inskrywing in amper vier jaar op my LitNet-blog gelaat. Is die kool die sous werd daar?

Kleinboer

Lees Kleinboer se blog en as iemand dalk tussendeur verlang na Francois Williams, kyk hoe lyk hy op die Chinese televisie (hy is die man wie se aanvalle afgeweer word). Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top