Sneeugodin (ad infinitum)

  • 0

... hou aan klim.

Bo sal alles wel sin maak en die fees groot wees sodra jy met die regte hart by jou bestemming aankom.

... en die gids in die sneeu aan Haar voete het sy sak geheime opgetel en dit teen die Berg opgedra, tot hoog bokant die wolke, en niemand het ooit weer van hom gehoor nie, behalwe vir die lieflike, troostende en helder klanke van Buisklokke op die wind ...

Namaste!

Cornelius Henn

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top