Besig, Suidwester, besig

  • 0

Ek het besluit ek kry ’n kat, wat lyk na ’n miershooptier. Sy moet saam gaan kamp, my tent en klere red van streepmuise. So my ’n goeie nagrus laat kry. Dis ’n geneuk as veldmuise jou goed stukkend vreet en in die nag in die tent rond spring. My hand halfpad afgesny in Des 2011 en met pyne gesit. Moes die "arm struggle heroes" in perspektief plaas. G’n wonder sommige "heroes" vat nou so baie vroue, na "arm struggle" so lank in "bos"?

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top