Daar was groot gewag gemaak dat 'wit' eintlik inheemse gene het. Tog bly dit "politieke swartes" teen "wit" in SA? Neem bv ’n Indiër wat op TV kla dat Agri besighede, op JSE gelys, nog in "wit besit" is. Wat op aarde, in lig van al die ware feite, is die verskuilde agenda van so ’n opmerking se oorsprong, anders as openlike haatspraak, teen "inheemse wit", wat nes enige etniese groep, aandeelhouers kan word op JSE in agri-besighede? Watter meer gelykheid is daar as in die lewe, as om aandele op aandelebeurs te koop? Etnosentrisme word gedryf deur individue in SA, wie persoonlike doelwitte met politiek en nie met harde werk nie, wil bereik. Dis die fout met politiek in SA, "politiek swart" en "sosiaal wit", skisofrenies oor ’n wit man veral.
Hans Richardt

