Jan Rap en sy maats verwys. As Piet Retief genoem word, word hy vir Dingaan se xenofobie onthou of vir sy heldedade as "tenderpreneur"? Onthou jy Paul Kruger vir "miljoene" wat hy en meelopers gesteel en in ’n Switserse bankrekening inbetaal het of vir sy heldedade in ABO? Duidelik word Jesus vir fetisjisme vir voete was en ander mans se soen onthou, nie vir sy huwelik as vader vir kinders nie. Vir Cornelius Henn is Jesus ’n hermofrodiet. Hoekom kan helde se swakhede nie ook belig word nie? Ek het nog nooit Piet Retief onthou vir sy heldemoed in ’n veldslag nie. Dis hoekom kollektiewe goed in SA nie wil werk nie, die individu se reg tot ’n opinie bestaan nie in ’n diktatorskap-kollektief nie. Jesus of die 3-enige God is tog nooit in bv Gelofte genoem nie, net ’n enige almagtige God? Die agternatrekkers was dus nie moderne "christene" nie! Jan Rap, hoe versoen mens dus jouself as "christen" met ’n dokument soos dié Gelofte, sonder om feite nek om te draai?
Hans Richardt

