Jan Rap, voorbeelde?

  • 0

"Saamwerking" en "die meerderheidstem is reg"? "God se almag op sekere onbevraagbare voorwaardes", met God se "voorwaardes" dikwels anders vir elke geloof? "Mens is na beeld van God geskape" binne ’n perfekte voedselketting waar mens ’n "alien" in is op aarde? "My woord is finaal met my beledigings", want eintlik is ek net te onnosel om feitelik te redeneer oor bv die feitelikheid van "bonatuurlikheid" van Bybelse onnoselheid, wat my hele uitkyk op alles is? Net die paar, daar is hordes ander.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top