Is supra-herhaling vs seniele gedrag? As ek pitsa en pasta eet elke dag, is ek dan 'n Italianer? Kos maak nie 'n kultuur nie, dalk 'n tradisie. Daar bestaan nie iets soos 'n reënboognasie en -kultuur nie. In SA is Anglikaners en anglikaanse kultuur, daar bestaan nie iets soos 'n afrikaner meer nie. Nou ja, jy sal stry dat dit vrek hieroor. Kyk na modes, argitektuur, sake taal/amptelike taal, kos in restaurante en self genetiese afkoms, nè. Almal strewe na blonde hare, blou oë en albino vel? Ons 'boertjies' wat swart brand in son in somer en wit blyk in winter, is skielik in demokrasie 'n tipe kleurling en is net 'politiek wit' as dit by bevordering kom. Dink jy werklik dat 'n anglikaner geskik is vir Afrika-son? Dan die taalverbruik in SA. Neem bv 'ek sal jou neuk'? Dit beteken 'ek sal jou pomp', nie aanrand met vuis nie. Fokker/fok is 'n geliefde Afrikaanse vloekwoord, maar beteken hoenderkuiken. So bv pielietjie wat 'n eendkuiken is. Dan naai, wat die naald aksie beskryf of poes wat 'n kat met hare bedoel? Daai 'potloodtoets' was diskriminasie, maar het tog 'n basis gehad? Nes lyfhare en harde baard 'n 'boer' se kenmerk was. Afrikaans is 'n 'slang' taal op sy beste en daarom is tegniese boeke meestal nog in Engels, vandaar anglikaners, met 'n anglikaanse kultuur.
Hans Richardt

