Man, luister na CCR se “fortunate son”, dit vergestalt my tipe karakter. Dan kan jy ook sommer Bob Dylan in duet met Joan Baez se “with God on our side”, Barry Sadler se “green beret” en Nazareth se “holy roller” luister. Als wat jul destyds by die ou SAUK as 'ongewens' verklaar het? Dan begin jy amper idee kry.
Ek het ook 'n paar universiteitpapiere, maar baie meer papiere van die 'lewe'. Sien, my hande moet werk, het al papiere neergesit, maar die fokken goed doen niks.
Deernis groete.
Die uwe, Hans Richardt

