Jan Rap, jou retoriek oor Afrikanerskap?

  • 0

Jou retoriek wys mos jou waardesisteem en persoonlike filosofie? Daar bestaan mos nie 'n kollektiewe filosofie in grondwet nie? Ja ek slaan nog steeds my vrou gereeld, ek is al amper twee dekades BAIE gelukkig geskei en doen wat ek wil met geldjie wat ek kan spandeer in my eie tyd. 'Ethics is caught not taught.' Waar het jy jou filosofie gevang?

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top