Hemp is 'n produk uit hemp gemaak, daardie plant wat nefie van dagga/cannabis is. Synde jy so aangaan oor hippies en hemp wat as dagga gerook was, het ek vanaand 'n stukkie van hemp hemp in my pyp gestop. Dit het my laat hoes en niks verder nie.
Ek wonder verder ook oor Obama se substansie in politiek nou, as 'n lewende gevolg van 'n hippie ma? Jy sien, jy moet jou net by jou 'arm struggle heroe'-status in toilette hou, anders het jy 'n poot in die bek. Hoop Romney wen die verkiesing, my Baptiste swaer in VSA hoop ook so.
Hans Richardt

