Die volgende kommentaar is van 18–22 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.
The following comments were published on LitNet from 18–22 October 2012. Log in to leave your comment.
| Kategorie Category |
Artikel Article |
Kommentator Commentator |
Kommentaar-uittreksel Comment excerpt |
Datum Date |
| SêNet-briewe | ABSA en skelmstreke | oester | dis hoekom ons "banke" deur elke "ekonoom" die wêreld oor as "suksesvol" beoordeel word. in die land van die blindes kan jy baie ryk word al het jy net tien ... | 2012/10/22 10:05:30 NM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Cornelius Henn | Met erkenning aan Hilton Hotema wat sy tyd dekades vooruit was. | 2012/10/22 08:36:56 NM |
| SêNet-briewe | Evolusie en “Skeppingsleer” as Gelowe? | Cornelius Henn | Beste Panda,
Dis jammer dat daar dikwels vanuit beide godsdienstige sowel as wetenskaplike kontekste uitsprake gemaak word wat stryd tussen kerk en wetenskap veronderstel. ... |
2012/10/22 08:22:30 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 5 - Fiktiewe historiese verhaling | Cornelius Henn | Kobus, JW Gericke verklaar homself as 'n ateïs, nie as 'n agnost nie. Ten einde jou "kwibus" boog skiet in perspektief te plaas, deel ek hierdie skakel om 'n algemene betekenis aan die ... | 2012/10/22 07:53:35 NM |
| SêNet-briewe | Die Nuwe Afrikaner | Jaco |
Leonie Dankie vir jou respons. Ek gaan jou beantwoord op ’n ander skakel waar ek meer insake Thys Human se aantyging teenoor myself en AfriForum, verder gaan ... |
2012/10/22 07:51:43 NM |
| Snars poëtika | My “Sunscreen song” vir skrywers | Bibi Slippers | Ek gebruik nogsteeds die HAT wat ek in standerd 5 as boekprys gewen het. | 2012/10/22 07:00:41 NM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | Brianvds |
Louis: In al die opwinding het ek nou skoon vergeet om op jou vraag te reageer. Jy wil weet, en ek haal aan: "My enigste vraag nog: was een van julle daar 4.5 000 000 000 ... |
2012/10/22 04:37:25 NM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | Brianvds |
Louis: Ek vind dit ietwat vreemd dat jy sê die Bybel is in 6 000 jaar nog nie verkeerd bewys nie. Die oudste boeke van die Bybel is nie meer as so 3 000 jaar oud nie. Voor dit het die ... |
2012/10/22 04:27:17 NM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | Louis Rudolph |
Geagte Brianvds, Cornelius, Thomas, Angus en Chris Ek voel so jammer dat ek weer reageer. Die aanval en beledigings is gelukkig nie teen my gerig nie, maar eintlik teenoor die ... |
2012/10/22 02:35:35 NM |
| SêNet-briewe | Die Nuwe Afrikaner | Leonie |
Jaco ek sou graag die volgende vrae aan jou wil stel: Wat is jou mening rondom die samewerkingooreenkoms tussen Solidariteit en FW de Klerk? Hoe sien jy dit dat Solidariteit sy mense ... |
2012/10/22 01:18:32 NM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | Dolf |
Louis, Ek stem heelhartig met jou skrywe saam en ek weet ook dat daar nog ongelooflik baie en steeds onbeantwoorde vrae rondom die leuen van die evolusieleer is. Te oordeel ... |
2012/10/22 12:29:11 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie | Cornelius Henn | Hoekom alweer die "agnoste" so neerhaal "Kwibus" de Klerk?
Ja, Kobus de Klerk se infernale omgang met taal en ander se harte beslaan ’n lang lys. Ten einde ... |
2012/10/22 10:43:02 VM |
| LitNet Akademies-resensie-essays | LitNet Akademies-resensie-essay: God? bestudeer godsdiens vs wetenskap | Piet Croucamp |
Dit is duidelik dat die post-modernistiese, vergeesteliking van die wetenskap ’n sagte holte gevind het in die openbare diskoers van die pseudo-wetenskaplike teologie. Op ... |
2012/10/22 09:38:54 VM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | Brianvds |
Kobus: Verwys my gerus na voorbeelde op die webwerwe waarna ek verwys van evolusioniste wat bevooroordeeld met inligting te werk gaan, of enige feitefoute. Jy sal dalk so paar kry, want van ... |
2012/10/22 06:32:09 VM |
| SêNet-briewe | Jan Rap, vrouslaan? | Jan Rap | Mooi so; ek sê ook niemand sit op my kop nie, dis my vrou se plek daai. | 2012/10/21 11:33:50 NM |
| SêNet-briewe | Thys se nagmerrie | Jaco | Thys se bangmaakstories
’n Eerlike afleiding wat van Thys se brief gemaak kan word, is dat hy: geneig is om sensasionalisties te wil wees (Jaco = die nuwe ... |
2012/10/21 06:49:08 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie | Chris Dippenaar | Kobus, met interpretasies soos hierdie van jou hierbo verdien jou geloof niks minder as bespotting nie. Soos ’n brak met ’n gebreekte rug sleep jy jou verlamde agterlyf agter jou aan ... | 2012/10/21 06:08:51 NM |
| SêNet-briewe | Die spreekwoordelike klipgooi | Panda |
Hallo Brianvds, Natuurlik is jy reg dat RSG met die 'klipgooi' vergelyking, in kosmiese terme gemeet, eintlik reg is. Maar my breinkrag is net eenvoudig te min om die aantal klipgooie ... |
2012/10/21 04:01:44 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie | Cornelius Henn | Hallo Chris,
Baie dankie vir jou leersame kommentaar. Die rede waarom ek die Rabbinisme in hierdie geval as verteenwoordigend van ’n ... |
2012/10/21 03:49:37 NM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | Kobus de Klerk | Brianvds,
Jy sê Louis moet nie die kreasionistiese webwerwe besoek nie, maar jy verwys hom na evolusionistiese webwerwe waar evolusioniste bevooroordeeld te werk gaan met hul ... |
2012/10/21 11:27:09 VM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie | Kobus de Klerk | Die kwessie is besonder eenvoudig – tensy daar iemand is wat kan bewys dat die Noagiaanse vloed gebeure en nagevolge ’n is mite is wat nie werklik is, nie – en daar is niemand ... | 2012/10/21 11:14:07 VM |
| SêNet-briewe | Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 2 | Kobus de Klerk | Brianvds,
Dankie vir jou verduideliking. Jy is die tipiese voorbeeld van ’n agnostikus, maar nie ’n ateës, nie. Beide het agnostisisme weens hulle gebrek aan ... |
2012/10/21 10:21:47 VM |
| Essays | Geloofsbriewe (the true confessions of a reluctant Afrikaner) | Thys Human (PTA) |
Ag shame! Die arme man is, as jy sy storie nou heeltemal moet glo, solied opgeneuk in die apartheidstyd en skaars het hy daarvan begin herstel of hy word solied opgeneuk deur die regeerders ... |
2012/10/21 09:39:00 VM |
| Snars poëtika | My “Sunscreen song” vir skrywers | Adriaan Coetzee | Solank mens darem genoeg maak uit hierdie geskrywery vir nuwe woordeboeke so elke tweede dekade of wat. | 2012/10/21 01:00:44 VM |
| SêNet-briewe | Die spreekwoordelike klipgooi | Chris Dippenaar |
Hello Panda "Warp speed ... Engage". Ons het almal seker te veel Star Trek gekyk toe ons jonger was. Chris |
2012/10/20 09:31:01 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie | Chris Dippenaar |
Hello Cornelius Iets oor Rabbinisme. Jy het vantevore al aangedring daarop dat hierdie vorm van Judaïsme in ag geneem word deur JW Gericke. Ek kon nie verstaan dat my verwysing ... |
2012/10/20 09:16:38 NM |
| SêNet-briewe | Onvertelde stories van Afrikaans | Cornelius |
Wonderlik, Johannes. Jy moet vir ons ’n woorde- en uitdrukkingboek maak. Ek het met "soveel so" groot geword. Kan nie onthou of ek dit soos "so by ... |
2012/10/20 07:22:17 NM |
| SêNet-briewe | Jan Rap, bloed SAP vs NP? | Pieter Redelinghuys |
Beste Hans, ’n Interessante stukkie skrywe oor "klas" in die Afrikaner-gemeenskap, "klas" die verbode woord in die Afrikaner-politieke woordeskat. ... |
2012/10/20 03:15:35 NM |
| SêNet-briewe | Afrikaner-selfbemagtiging | Thys Human (PTA) |
Jaco, jy maak vyf stellings hierbo oor wat ek dan sou gesê het – net een daarvan is feitelik en waar, nl die een dat die VVK ondanks hulle godsdienstige bekrompenheid, steeds ... |
2012/10/20 02:22:42 NM |
| Naklanke | Oor Jeff Lynne, Kip Hanrahan, Koos Kombuis en John Cale | Richard |
Hi Kerneels, So pas geluister na daai Kip Hanrahan snit Velazquez en onmiddelik Jack Bruce se stem herken. Ongelooflik opwindende musiek en presies waarvan ek hou om na te luister. ... |
2012/10/20 01:51:41 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 3 - Polimorfiese projeksie | Chris Dippenaar |
Hierdie cherry-pick-argument van Kobus mis ook sy doel. Weereens, ’n kort opsomming van JW Gericke se argument. Die belangrike is om die toepaslike hoofstuk af te laai en die argument in ... |
2012/10/20 11:55:14 VM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | Cornelius Henn | Hallo Louis,
Jy het ongetwyfeld heelwat gedagte aan jou bydrae gewy. Dis ook duidelik dat jy respek vir jou medemens daarin toon ten spyte van jou verskil in mening oor ... |
2012/10/20 06:09:09 VM |
| SêNet-briewe | Thys se nagmerrie | Thys Human (PTA) |
Maar jy IS besig om ’n nuwe groepering daar te stel – jy noem dit die Nuwe Afrikaner en Thomas en Pieter (wat volksvreemdes as Afrikaners wil beskou) loof jou daarvoor. En dan ... |
2012/10/19 10:03:31 NM |
| Onderhoude | Skaduwee in die kollig: Carel van der Merwe gesels oor sy jongste roman | karin | Uitstekende onderhoud! | 2012/10/19 09:03:16 NM |
| SêNet-briewe | Afrikaner-selfbemagtiging | Jaco |
Beste Duitswester Dankie vir jou respons. Verduidelik aan my hoekom ’n grondgebied ’n voorvereiste vir ’n volk se bestaansreg is. Tweedens, in ’n S.... |
2012/10/19 08:33:29 NM |
| Poësie-kompetisies | Hoe lyk jou stad-kompetisie: ongetiteld (Mooirivier) | Mieliepit | Baie kort maar baie treffend! | 2012/10/19 06:16:17 NM |
| SêNet-briewe | Die spreekwoordelike klipgooi | Brianvds |
Dit is maklik om uit te werk dat Alpha Centauri 40 681 440 000 000 000 meter van ons af is. As ons nou argumentsonthalwe sou aanvaar dat die gemiddelde mens ’n klip sowat 50 meter ... |
2012/10/19 06:13:48 NM |
| LitNet Akademies-resensie-essays | LitNet Akademies-resensie-essay: God? bestudeer godsdiens vs wetenskap | George Claassen |
Sandra Troskie, soos Wilhelm Jordaan in sy rubriek in Beeld en Die Burger kort na die verskyning van die boek, wend haar tot die gunsteling tydverdryf van onwetenskaplikes ... |
2012/10/19 05:54:45 NM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | Brianvds |
Kobus: Kyk mooi na Louis se skrywe, dan sal jy sien waarom evolusioniste nie bodder om met hom in "debat" te tree nie. Hy vra meer as dertig retoriese vrae, oor elkeen waarvan ... |
2012/10/19 05:04:18 NM |
| SêNet-briewe | Onvertelde stories van Afrikaans | Paloma |
Johannes, wat ’n heerlike bekendstelling van Ilse Salzwedel se stories! Dit klink voorwaar na leesgenot uit die boonste rakke. Pouveer |
2012/10/19 04:49:07 NM |
| Opinion | Eish! The succession is with us again |
Jaco, Ek het die eer om Dr Mathebula persoonlik te ken – glo my hy verstaan wat hy geskryf het. ’n Akademikus by uitstek en politieke ontleder wat agter die skerms ... |
2012/10/19 04:02:33 NM | |
| Naklanke | Doodgelukkig om te lewe (Morituri te Salutant!) | buiteblaf |
Mooi stuk, Albert – en goed om te sien jy's op jou stukke! Mens sou hierdie gewigtige onderwerp (gelukkig word dit darem mettertyd ligter) van leef, lewe, dood ... |
2012/10/19 03:20:14 NM |
| SêNet-briewe | Die Afrikanergesprek | Duitswester |
Dag Thomas. Dis duidelik dat jy kwaad is. Wat jy sê oor die moorde is waar en geen minagting daarvan mag ooit geduld word nie. Die ding is Thomas, sonder ’n land, maak dit ... |
2012/10/19 01:56:52 NM |
| SêNet-briewe | Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 2 | Brianvds |
Kobus: As ek sê daar is niks om te kritiseer nie bedoel ek bloot dat in die afwesigheid van kennis oor gode, ek niks het om na vingers te wys nie. Om ’n analogie te gebruik: Ek ... |
2012/10/19 01:50:16 NM |
| SêNet-briewe | Afrikaner-selfbemagtiging | Duitswester |
Dag Jaco, bly om te sien jy het belangstellings wat nie noodwendig leer-bra's en boeie behels nie. Ding is, die Afrikaner het nie grond nie, nie ’n land nie. Dit is weens ... |
2012/10/19 01:48:34 NM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | Duitswester |
Dag Louis, skuif bietjie op, ek staan langs jou. Duitswester |
2012/10/19 01:39:39 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 1 - Teologiese pluralisme | Kobus de Klerk | Jy sal jou verbaas hoe sommige prokureurs dikwels die kaf van die korrels kan skei, Chris. En dit is ’n gawe, nie ’n truuk nie.
Die gedeelte wat jy in vet druk benadruk ... |
2012/10/19 01:19:12 NM |
| SêNet-briewe | Onvertelde stories van Afrikaans | Jaco |
Johannes Dit verstom my dat jy so baie boeke kan lees, en daarna ’n puik preses van die inhoud kan gee vir ons hier op die Net. Jy stel dit so dat ’n mens ’n ... |
2012/10/19 11:37:04 VM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | Angus |
Beste Louis Rudolph, Dis goed om skepties te staan teenoor alles, ook die evolusieleer. Dit lyk egter nie asof jy skepties staan teenoor jou vrae oor evolusie nie. Jy maak ’n ... |
2012/10/19 11:16:41 VM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie | Cornelius Henn | Wat ’n klug!
Kobus de Klerk boog die volgende: "Maar, toe Ou-Testamentiese Pentateuch aanvanklik (ongeveer 1450 vC) geboekstaaf is, was dié pagan (sic) tekste ... |
2012/10/19 10:59:50 VM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie | Kobus de Klerk | Chris,
Jou aanhaling beteken vir jou argument hoegenaamd niks. Dit is juis Gericke se argument wat deur wat in my artikel hierbo aangebied word, gedekonstrueer word, maar nié ... |
2012/10/19 10:58:36 VM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie | Thomas |
Speel die man Kobus, speel die man. Dis al hoe jy enige gevoel gaan kry dat jy iets bereik. Hoekom is jy so intens bang om jou idees aan wyer skrutinering as die Sê te onderwerp? ... |
2012/10/19 10:12:52 VM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | Thomas |
Louis Evolusie sal ’n feit bly totdat jy wetenskaplik kan bewys dat dat dit nie so is nie. Deur op LitNet te verklaar dat evolusie ’n leuen is, is ongelukkig nie genoeg nie.... |
2012/10/19 10:06:00 VM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | Kobus de Klerk | Hallo Louis,
Wel gedaan. Maar die evolusioniste het in hoofsaak net drie maniere hoe hulle op so iets reageer: Hulle probeer jou beledig, maar gee geen ... |
2012/10/19 09:28:09 VM |
| SêNet-briewe | Die Afrikanergesprek | Oom Daan |
Haai Thomas, Jy is die een wat wil torring aan die begrip "Afrikaner" omrede dit te "eng" (lees "wit") is, so ek verstaan nie waarom jy nou vir Jan van ... |
2012/10/19 09:12:23 VM |
| SêNet-briewe | Foto: My kat | Johannes Comestor |
Veertien "bydraes" deur dieselfde skrywer op ’n enkele dag op SêNet is waarskynlik ’n rekord. Wanneer iemand gereageer op iets wat op ... |
2012/10/19 05:25:44 VM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | Brianvds |
Louis: Dit is duidelik dat jy geen idee het van die teorie wat jy jou aanmatig om te kritiseer nie. Heelwat van wat jy aanval is nie eers evolusie nie en het niks met evolusie te make nie. ... |
2012/10/19 04:49:37 VM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | Chris Dippenaar | Veels geluk, jy het nou net bewys dat die skeppingsverhale van Hesiod en Ovid waar is! | 2012/10/18 11:33:23 NM |
| SêNet-briewe | Jaco, Pieter, Thomas en die groot raaisel | Jaco |
Jan Hoekom is propaganda vir jou so belangrik? Ek defineer propaganda as ’n poging om ’n leuen in ’n waarheid te probeer weergee. En daarmee is jy gedurig ... |
2012/10/18 10:58:26 NM |
| SêNet-briewe | Die Afrikanergesprek | Pieter Redelinghuys |
Beste Thomas, Dankie vir jou nuwe inset oor Afrikanerskap of wat dit beteken om ’n Afrikaner te wees. Jan Rap skryf sommer my 10 punteskaal af wat dit behels om ’n ... |
2012/10/18 10:34:34 NM |
| SêNet-briewe | Vir Jaco oor onder andere PRAAG | Jaco |
Ou Rapsie Jy steek vas in die verlede my ou. Jy gebruik diesefde afgesaagde argumente tot ad nauseum. Soos Thomas reeds gesê het, julle soort sal nooit by die ... |
2012/10/18 09:44:40 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie | Cornelius Henn | Vir enigeen wat dalk sou wonder hoekom Kobus de Klerk se blerts hierbo van sy opskrif af ondertoe uitrafel, verduidelik ek graag as volg:
Kobus se opskrif lees: "J W ... |
2012/10/18 09:39:26 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie | Chris Dippenaar |
Hierdie kners van Kobus se tande is al wat dit is. Intellektuele gronde vir sy argument teen JW Gericke bestaan eenvoudig nie. Behalwe vir die fundementalis, ontken geen studente van die ... |
2012/10/18 09:34:10 NM |
| SêNet-briewe | Die Nuwe Afrikaner | Jaco | Afrikaner Selfbemagtiging
In ’n respons op ’n vorige skrywe van my maak Thys Human die volgende aantuigings:
|
2012/10/18 08:17:10 NM |
| SêNet-briewe | Vir Thomas steeds die Afrikanerdefinisiedebat | Thys Human (PTA) |
Weet nie wat JR sal sê nie, maar Van Zyl – liewe, aangename, intelligente man soos ek hom geken het, en wat uit huis uit ’n Afrikaner was, was uiteindelik NIE een nie want hy ... |
2012/10/18 07:18:45 NM |
| Boekgesprek | Rotskuns as piktografiese rotstaal of vroeë Suider-Afrikaanse skrif-op-klip | Helize van Vuuren |
In “Stories op rotse” (In die vroegte: 20-26), ’n essay oor rotskuns, suggereer Hennie Aucamp ’n duidelike verband tussen rotskuns en verhaalkuns. Meer nog: hy ... |
2012/10/18 02:08:00 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie | Kobus de Klerk | Baie swak reaksie van jou, Thomas. Ek wonder of jy kan besef hoe nutteloos jou reaksies is. | 2012/10/18 11:00:09 VM |
| SêNet-briewe | Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 2 | Kobus de Klerk | Panda,
Ek weet nie of jy en jou vroutjie kinders van jul eie het, nie, maar indien wel, sou jy weet (hopelik) dat daar huisreëls is waar seker dinge toegelaat word en ander, ... |
2012/10/18 10:57:56 VM |
| SêNet-briewe | Die Nuwe Afrikaner | Perdebytjie |
Beste Jaco Dankie vir 'n baie nugter, oopkop skrywe. Dit laat my sommer weer positief voel oor wie ek is en waar ek inpas. Groetnis
Perdebytjie |
2012/10/18 10:33:41 VM |
| Menings | Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner | Thys Human (PTA) |
Ja, Brian, daar is diegene wat wil beweer dat jy slegs ’n Afrikaner kan wees as jy ’n Christen is, maar hulle is of aan die afneem of hulle invloed in gesprekke wat op die oomblik ... |
2012/10/18 10:14:30 VM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie | Pieter Redelinghuys |
Kubus, de Klerk het hom dus ook hier onderskei as bevooroordeelde propagandis vir ’n ou testamentiese god wat met ’n vooropgestelde aganda vir Jahweh ... |
2012/10/18 08:18:00 VM |
| SêNet-briewe | Die Nuwe Afrikaner | Jaco |
Thomas Dankie vir die positiewe respons. Jaco Fourie |
2012/10/18 03:44:09 VM |

