Kultuur en subkultuur?

  • 0

Ek wonder of 'n mens tradisies en sub-tradisies kry? As deel van die tradisies van 'afrikaner' op fiksie gebaseer is, kan dit 'n subkultuur van fiksie wees, waarop sg 'helde' gebaseer is. Bv as Racheltjie De Beer 'n Afrikaanse sprokie is, dan is my geneul tog moeite werd. Mense het al gemoor op grond van hierdie fiktiewe sprokie 'geskiedenis' en dit eintlik vir geen regverdigbare feitlike rede nie? Bv 'boeremag' glo dat Racheltjie haar lewe gegee het vir haar broer, omdat 'n seun meer werd was aan Oosgrens. Die subkultuur wat bestaan om boekpryse uit te deel, vir beste sprokie-geskiedenis, moet stop asb. Kultuur, subkulture van bv 'sonskyn, braai en suip' en 'counter culture' as 'n subkultuur, het niks met tradisies te make tans in SA nie.

Soveel emosionele plakkery was gedoen op mense met fiktiewe 'feite', dat dit al 'n misdaad teen die mensdom is. Hoeveel helde in geskiedenis, is nie 'anglikaners' nie? Bv Dick King? Hoe min 'wit boere helde' bestaan dan feitlik in die geskiedenis? As Piet Retief agv sy agtergrond en swart xenofobia nie 'n held is nie, hoeveel 'arm struggle heroes' val dan uit, geoordeel aan bv finansiële agtergrond en xenofobia van soort? Dalk moet natuurwetenskaplikes geskiedenis skryf en nie filosowe nie?

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top