SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Onopgevoede Afrikaners

Cornelius Henn 2012-10-26 "Die getwis die afgelope tyd oor wie 'n Afrikaner is of mag wees en wie nie, het weereens hul juiste ondergang onderstreep".

Boeke beskikbaar

SêNet-briefskrywer 2012-10-26 "Ons het 'n magdom leesboeke in besonderse goeie toestand wat tans oorbodig is by die huis, en wil nie net van hulle ontslae raak nie, dus sou ek graag wil weet, is daar iemand wie dié boeke kan kom afhaal en dalk weer versprei?"

En die lyf bly warm

Adriaan 2012-10-26 "Ek het vandag my eerste hoender geslag. ’n Haan."

Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers

Thomas 2012-10-26 "Jaco se voorstel dat ons na Nuwe Afrikaners verwys as ons van die sikspens-denkers praat, het nogal meriete. Die tiekie-denkers kan dan heel gepas Ou Afrikaners heet."

Shell Karoo-eksplorasie?

Hans Richardt 2012-10-26 "Dit kan al die Karoo-boere in krisis laat as Shell hul water vat of soutwater uit see inpomp."

Die Bybelse ouderdom van die aarde

Panda 2012-10-26 "In 1644 het die destydse  vise-kanselier van Cambridge Universiteit, dr John Lightfoot, ná (volgens hom) omvattende berekenings, en intensiewe bestudering van die Ou Testament, aangekondig dat die aarde presies  nege uur die oggend van 23 Oktober  4 004 vC deur God geskape is"

Die wil van God

Pieter Redelinghuys 2012-10-26 "even when life begins in that horrible situation of rape, it is something God intended to happen"

Maya, het vroue 'n eie opinie?

Hans Richardt 2012-10-25 Ek dink geen vrou het ooit 'n eie opinie nie. Gemeet aan handjie vol meelopers wat agter 'n ander se opinie aan drel op LitNet, moet jou al oortuig.

Kat-karakter?

Hans Richardt 2012-10-25 "Ek was 'n kathater. Daai goed wat maauw, skuur en man se klere vol drade trek."

inkommersuperioriteitsmentaliteit

Jacobus Faasen 2012-10-25 bleskop, boeppens, vierwiel-wieler, volksfees-vierder,
vriende, fêndêmmelie, nageslag, post-Marikananiet,
direkteur, geloofsplekinruimer, kapitaalbestuurder,
sonner ’n idee, wat presies Gewete Mens kan bied

Jan Rap, orakel in 'n boek?

Hans Richardt 2012-10-25 "Ek is geneig om jou punt te onderskryf oor kwazi-wetenskaplikes hier, wie 'n 'orakel' in 'n boek kry en dan postuleer dat almal die knie moet buig voor dié boek-orakel."

Vir Jaco oor 'Kaaps'

Jan Rap 2012-10-25 "Jaco, jy sê ek verwys 'neerhalend' na die Afrikaans wat die bruines in die Kaap praat as 'Kaaps'."

Lirieke van “Pappa maak dit reg”

SêNet-briefskrywer 2012-10-25 Ek is opsoek na die lirieke van “Pappa maak dit reg” van Gé Korsten. Sal iemand my hiermee kan help?

nie vir sissies (nie)

Jacobus Faasen 2012-10-25 “Gewette” met Hoofletter, Mens issit werd,
prys mos kla’ v’reffen, in Utopia, Paradisio,
eish, Millennium Drie Homo Sapiens, Mens,
struktuurgeweldskrisis is ultra-uiters krities

Brianvds en die darwinistiese Bastille

Kobus de Klerk 2012-10-25 "Die Middeleeuse ouens wat aanvanklik Galileo en kie se aansprake verwerp het, was óók wetenskaplikes, wat die destydse pous daaroor geadviseer, het."

Die enigste oplossing vir geweld en seer

Trienie 2012-10-25 "Maar waar is die kerk? Is hulle nie veronderstel om politieke standaarde en waardes daar te stel? Om in beheer van skole en landswette te wees? Aborsie en verkeerd teen te staan?"

Lady Gaga and Die Antwoord: What have they done for humanity

Réney Warrington 2012-10-25 "Let’s look at what they’ve done for humanity. Sure, there will be self-promotion involved in all humanitarian projects, but good work still gets done."

Op 't tog met Medisyne

Naas Viljoen 2012-10-25 "Waar het gestruktueerde mediese opleiding in Suid-Afrika die eerste wortel geskiet?"

Thys – Debatteer alternatiewe

Jaco 2012-10-25 "Kom ons twee debatteer die kanton-moontlikheid vir Afrikaners."

Afrikaners, waar is julle?

Reusedwerg 2012-10-24 "Aan die mense wat beweer Afrikaans is van iemand af gesteel, snuif tulpe of rook papagaaislaai."
Top