Jan Rap, die 'kaap is hollangs'?

  • 0

Ek het by 'n webwerf die aandelesertifikaat van die VOC opgespoor, om my 'vergesogte' stelling oor vals Giliomee-geskiedenis te staaf, feitlik. Nederland het eers in 1814 tot stand gekom, na al die oorloë. Die 'staten bijbel' was dalk via Amsterdam, maar Nederlands is dit nie, liewer Vlaams. Die webwerf is "oldest share.com". Dit verander nie net geskiedenis nie, maar populêre politiekery oor slawehandel aan Kaap. Ek en jy moet die affêre om Boer van ABO, Anglikaner van Jan Smuts en NP-Afrikaner bespreek. 'Jaco' se Kaap is alweer 'hollangs' man. Nie een van die organisasies, Praag of Afriforum, is dié messiah vir wit Afrikaanssprekendes in SA nie. As ek moet kies, maak my 'n Anglikaner, want hul was nog nooit voorgehou as die 'rassiste wat onderdruk' het nie.

Laat ons Anglikaner patenteer, met eksklusiewe regte en uitgifte van gebruik van naam. Jan Smuts het mos vanaf 1905 ons Boere Anglikaners gemaak. Sien, Bafana-bafana het een slim man wie dit as handelsnaam eksklusief registreer het, miljoene in sak gebring, nes Nkosi Sikilele.

Hans Richardt    

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top