SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Ware Anglikaners

Cornelius Henn 2012-11-02 Daar is beslis 'n wesenlike verskil tussen 'n ware Anglikaner (bo of onder) en 'n Boer (wit of swart).

Hans verduidelik asseblief

Jan Rap 2012-11-02 Dan die ding van die Anglikaners, wat bedoel jy daarmee?  Klink vir my na 'n joiner soort van storie en moet dus vermy word soos varkmis op 'n toebroodjie.

stroois

2012-11-02 "Watse ding is 'n stroois, pappa?"

Aan Jaco: Vir Afrikaans in ere herstel én vir Engels!

Cilliers van Niekerk 2012-11-02 Dit baan ook die weg vir 'n soortgelyke veralgemening van Afrikanerskap, om genetiese verwantskap (tja, ons ís wel en waarlik verwant) en medeskepping van die taal te weerspieël.

LitNet-kommentare | LitNet comments: 1.11.2012

2012-11-02

Die volgende kommentaar is op 1 November 2012 op LitNet geplaas. 

The following comments were published on LitNet on 1 November 2012.

Jan Rap, ABO-terroriste!

Hans Richardt 2012-11-01 Jan Smuts oa was afgevaardig om in die kolonie 'n terroris te wees na 1900.

Jan Rap, die vlak van redenasie?

Hans Richardt 2012-11-01 Wat gaan aan met die LitNet-skrywers?

“Duiwelspiek”-ondersteuners

Jacobus Faasen 2012-11-01 selfs neologisme is gou-gou cliché,
maagd raak oorhaastiglik uitg’vry,
sjatanslawerny, Self-destruksie, bly,
ondanks sielstryd, Skepsel trag t’stry

Solidariteit-radio op internet?

Hans Richardt 2012-11-01 Ek stem nie saam met Solidariteit dat hul Afrikanerbelange dien nie, hul dien hul lede wat geld betaal se belange alleen.

Is Afrikaans besig om ’n swart-taal te word?

Jaco 2012-11-01 "Dit is bemoedigend om wel te verneem dat ‘n aansienlike aantal swartes nou Afrikaans as hulle huistaal beskou."

LitNet-kommentare | LitNet comments: 30.10.2012-31.10.2012

2012-11-01

Die volgende kommentaar is van 30–31 Oktober 2012 op LitNet geplaas.

The following comments were published on LitNet from 30–31 October 2012.

Koffie kapitaal Thys Human(PTA)?

Hans Richardt 2012-10-31 Ek dink dat dit eerder Anglikaner moet word in dié nuwe millennium.

My naam en van se herkoms?

Hans Richardt 2012-10-31 Ek wonder wat die omvang van genetiese historiese indrukke en ervarings is?

Oe Maya!

Hans Richardt 2012-10-31 Jy het 'n opinie?

Slag?

Hans Richardt 2012-10-31 Ek dink dat skaapslag die maklikste is.

Jan Rap, tuisland-idee met kerke?

Hans Richardt 2012-10-31 Sal almal met broeke op knieë staan by die poorte van die 'ware afrikaner tuisland'?

Jan Rap, Afrikaner as 'universele mens'?

Hans Richardt 2012-10-31 Laat ons die 'tuisland'-benaming na 'n Afrikaanse kollektiewe groeipunt verander en doen weg met negatiewe konnotasies.

Apartheid net tov wit wat nie wil nie?

Hans Richardt 2012-10-31

voorbiddinglik

Jacobus Faasen 2012-10-31 swaai media-kopligte nu, gerig op Mangaung,
alle tale in een groot ruimte, Engels oorheers,

Afrikaner stryery?

Hans Richardt 2012-10-31 Daar kan geen historiese adel in Afrikaans en Afrikaner bestaan nie, wat toegang kan eis by die Raad van Tradisionele Leiers, itv die wetgewing tans nie.
Top