SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Thomas en Afrikanerskap
2012-11-07 Ek stem saam met jou idee dat ons moet verenig om Afrikaans maar 'n voorwaarde daarvoor is nie noodwendig dat jy 'n Afrikaner moet wees nie.Die Wil van Jahweh
2012-11-07 Your´s truly is nou regtig sprakeloos en uitgebowl oor die uitslag (And thus spoke Zarasthustra) van die Amerikaanse presidentsverkiesing.Repliek op Pieter Redelinghuys se Afrikanerskapskaal
2012-11-07 Hier volg 'n paar tipiese eienskappe van hierdie Nuwe! AfrikanersLitNet-kommentare | LitNet comments: 02.11.2012-04.11.2012
2012-11-06 Die volgende kommentaar is op 2-4 November 2012 op LitNet geplaas.M3HSS
2012-11-06 superstreng g’programmeer, struktuurgeweldswildernis in,hlopekha Mens, ter wille van Oorlewing, t’midde van t’kort,
Die waarheid onder Oupa se hoed
2012-11-06 “Op dees aarde is daar min dinge wat my nog sal verbaas”. So hoor ek Oupa eenkeer oor ’n saak of gebeurtenis sê.Jan Rap en Afrikanerskap
2012-11-06 "Die ANC is besig om hierdie land onberekenbare skade met ras-obsessiewe denke aan te rig. Ek is werklik bang dat ons soortgelyke skade aan Afrikaans gaan aanrig as ons nie ons obsessie oor ras gaan begrawe nie."Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde
2012-11-06 Die aarde se rotasiespoed het oor miljoene jare beduidend afgeneem, hoofsaaklik as gevolg van die maan aangedrewe effek van getye op die oseane van die aarde.Richard van der Ross oor slawerny
2012-11-06 "Van der Ross maak gewag van 'n belangrike oorweging, naamlik dat slawerny beoordeel moet word in die konteks van wat aanvaarbaar in daardie tyd was."Jan Rap, my hand
2012-11-05 As ouer man met insulienweerstandigheid, is ek gelukkig om so te herstel.Thys Human, boeretradisies?
2012-11-05 Nee wat, jou afrikaner was die phoenix van vervloë nasionalisme/sosialisme.Pieter Redelinghuys, SA-vroue?
2012-11-05 Hul volg 'n bemarkte beeld in die media slaafs na, maar beweer hul is individualiste?van alle aantreklikheid g’stroop
2012-11-05 tyd’t aang’breek, virrie Afro-Afrikaansch’ g’meente,broeders, schwesters, nag’slag, almal wie Taal ken,
haar b’ken, haar lyf v’rken, selfs yt ontkennershoek,
luid ontken, l’t sy g’roep, g’biza, word: “Boer se tong”
