Tonnelvisie?

  • 0

Baie erge liberale meninghuldigers praat van buite oor 'n saak. Bv Israel en gemiddelde Israeli word verwronge in 'n kassie gegiet, van 'yahweh rabinowitz', tog het mens iemand uit Auswich, deur Urgin, Idf en Knesset, soos Uri Avnery van Gush Shalom, wat hom beywer vir grense soos voor die 1966-oorlog. Nou ja, 'die heilige land' strek nie juis verder as die Ottoman-stadsmure nie, glo my daai Israeli-vroue hou van gooi. Nathanyahu en Obama is tans lekker hand om die blaas met mekaar.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top