Brittanje se amptelike standpunt was dat Transvaal en Vrystaat, selfregerende kolonies van die Britse koninkryk was. In internasionale reg, sou die Sandrivier-konvensie Paul Kruger 'n dief van die belastinggeld van koloniale moondheid kon wees.
Waarom was die punt nie in 1910 toe deur De La Rey bevorder nie? 100jr later word in liedjie gesanik, dat hy uit die dood moet kom ons te lei? Nee wat, edms bpk is enigste hoop om 'n illusie van 'n tuisland te vestig tussen enersdenkendes, nou.
Hans Richardt

