Jan Rap, Anglikaner 1906?

  • 0

In 1906 verslaan liberale die konserwatiewe in Brittanje en gee Chamberlin onafhanklikheid aan die Transvaalse republiek, met Louis Botha as Eersteminister en Jan Smuts as minister van onderwys, wie met anglisasie van Transvaal begin. Ten einde 1910 vat Botha en Smuts hul drome met die SAPPE die eenheiddroom tot uniewording van vier provinsies. Eintlik 'n oorwinning van Anglikaners, wat bloed-SAPPE geword het. Nasionalisme is met die 1914-rebellie gevestig en in die 1922-Sakp-mynstaking bevestig, teen liberale politiek. Maw nasionale sosialisme kry grondslag rondom Groot Depressie, wat tot na WO2 in SA aanhou.

Al wat ek weet, is dat ABO infra-struktuur na Transvaal en Vrystaat gebring het. As Paul Kruger belastinggeld op infra-struktuur spandeer het, soos paaie, spoorlyne, telegrawe, riool en watervoorsiening (damme, watersuiwering en waterpype), was daar dalk nie oorlog nie. Die Kruger-miljoene was dalk eerste grootskaalse regeringkorrupsie deur 'n diktator. Daar was ook geen formele onderwys in Transvaalse republiek nie, jy kon skoolgaan, as jy wou, lees, skryf en tel.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top