SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Is wit regtig vry in 'nuwe SA'?

Hans Richardt 2012-11-14 Die wit Afrikaanssprekende het na 1994 hul vryheid op verskeie maniere verloor.

Gemengde herkoms, 1652-1800?

Hans Richardt 2012-11-14 Prof JH Heese het uit kerkrekords, tussen 1652 tot circa 1800, bevind dat 7,2% afrikaner uit gemengde afkoms is.

Swys, akademiese politieke konstruksie?

Hans Richardt 2012-11-14 Jy as historikus, behoort deeglik bewus te wees dat die meeste VOC-werknemers nie-Hollanders was nie, agv swak salarisse en swak werktoestande.

Shell en filiale op SA-mark?

Hans Richardt 2012-11-14 Shell het 'n meerderheid aandeelhouding in bv BHP Billiton, 'n baie gewilde SA-aandelemaatskappy in die mynbousektor.

Jan Rap, die Anglikaner is apart?

Hans Richardt 2012-11-14 Blykbaar is die Anglikaners 'n aparte 'etniese groep' in SA?

Jan Rap, noudat krismis geskrap is

Hans Richardt 2012-11-14 Synde Nederland eers in 1815 ontstaan het, was die 'setlaars' vanaf 1652 tot 1795 net 'n klomp bur plakkers aan die Kaap.

onopg’lost’ raadzel

Hans Richardt 2012-11-14 as Sy, maar net, magtig, Afrika-taal was,
sou Sy maar wou ontslae raak, van “ras”,

Die weë van die agnostikus

Kobus de Klerk 2012-11-14 Mens moet maar net soms bietjie lae profiel hou en dan die agnostici se skrywery hier dophou om te sien presies hoe verward en rigtingloos hulle is.

Vir Pieter Redelinghuys oor sy ou Afrikaners

Jan Rap 2012-11-14 Jy skiet jouself in die voet met jou "appel val nie ver van die boom af nie"; dis juis die ouderdomsgroep waarvan jy praat wat vir suckers gevang is en hulle beywer het vir hierdie bedeling.

haikoe

Joan Hambidge 2012-11-14 Die beste haikoe-beoefenaar in Afrikaans is Eveleen Castelyn.

Maatstaf in SA?

Hans Richardt 2012-11-13 Hoekom word alles teen 'wit' gemeet in SA?

Maya, dink jy Taiwan het 'n bestaansreg?

Hans Richardt 2012-11-13 Ek wonder of jy as vrou 'n opinie het oor bv Taiwan?

Demone en dinge in SA?

Hans Richardt 2012-11-13 Ek kan net lag oor die geloof aan en in demone van sg christene in SA.

Van invokasie van engele tot Jesus?

Hans Richardt 2012-11-13 Ek is al erg geïrriteerd met skrywes oor geloof op LitNet. Wat was regtig vervul?

ANC-triumvirate demokraties?

Hans Richardt 2012-11-13 Ek wonder dikwels oor die regsgeldigheid van die ANC-triumvirate?

Dualiteit in persona van Jesus?

Hans Richardt 2012-11-13 Elke 'G_D'-beskrywing was nie altyd 'n verwysing na dieselfde persona, soos wat vertalers gedink en geskryf het nie.

Wit vroue aan Kaap?

Hans Richardt 2012-11-13 Is daar nie 'n feminis wat vroue-geskiedenis navors nie?

Swys, jy lyk en dink geswys?

Hans Richardt 2012-11-13 Jou antwoord, 'n kolonie het mettertyd ontstaan, alhoewel Van Riebeeck nie gestuur was om te kolonialiseer nie?

Swys, glo jy dat aan 'orakel in boek'?

Hans Richardt 2012-11-13 Dalk kan jy 'n dokumentêr vir die SABC maak, vanaf Texel (Tessel) tot in die Kaap?

Feitlik, Swys?

Hans Richardt 2012-11-13 Feitlik het Nederland nooit bestaan in tyd van VOC nie en bly dit 'n feitlike onmoontlikheid dat Nederland die Kaap gekolonialiseer het.
Top