Blykbaar is die Anglikaners 'n aparte 'etniese groep' in SA? Ek is al gatvol vir geskiedenis wat verander met die politieke klimaat en regime in SA. Die SA-engelse kry nie soveel kak soos die 'wit afrikaner' nie en ek wil nou 'n Anglikaner wees, sonder 'n 'jammersê skuldlas' oor verlede chronies. 'n Gasdosent van Duitsland het goeie Engels gepraat. Verwar jy nie die Franse se houding oor engels nie? Dan, hoeveel van die 'Krugermiljoene' wat Switserland toe is, het ooit teruggekom na ABO na Suid-Afrika? Ek is nou te eenogig om verder te balk en kweek oor my 7% swart in my gene, soos statisties bepaal deur Heese uit rekords van huwelike? Ek was altyd onder indruk dat die genetiese mitochondria alleen dit kan bepaal. Ek is nou met stomheid geslaan. Was 'joiners' en 'hensoppers' hul status as sagte siviele teikens dan kwyt in die 'kolonie'?
Hans Richardt

