En as al die 'sataniste' bekeer is?

  • 0

Dan hou Jesus in dualiteit op met bestaan? Dan sluit die kerke se deure, want daar is dan geen sinvolle regverdiging vir voorbestaan nie, as Jesus se negatiewe kant in dualiteit oorkom is namens hom, deur 'n paar mensies? Dis nog altyd vir my interessant dat die Almagtig God van sy christen skepsels 'wat in sonde ontvang en gebore is', afhanklik is vir voortbestaan op aarde? Ek dink dis tyd dat kerke hul deure sluit, want in 2000 jaar het hul nog net miljoenêrs uit tiendes gemaak.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top