SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Pieter Redelinghuys?
2012-11-08 Wat het almal so 'n obsessie om 'n punt te probeer bewys oor Obama, met etniese amalgamasie/ kleurling?so byna ampertjes
2012-11-08 Mens bai’ na, aan Self-ontbloot, koelbloedig Self d’gradeer,eie, Eie, struktuurg’weldsapokalipties, hlopekhalik wil lat ly,
Romney, the 'priviledge son'?
2012-11-08 Hy was vrygestel van 'draft' agv sy pa se politieke status en geloof.Vir Thys steeds oor die Wetenskap
2012-11-08 Hierdie 'ruis' wat 'n oorblyfsel sou wees van die oerknal, uit watter rigting kom dit? Met ander woorde, kan mens bepaal waar die oerknal plaasgevind het?Die VSA Presidentsverkiesing
2012-11-08 Is Jahweh dalk nie so alomteenwoordig en almagtig soos beweer word nie?Oor kalenders
2012-11-08 "Brittanje het die Gregoriaanse kalender eers in 1752 ingestel toe die fout al tot 11 dae geakkumuleer het, deur 2 September deur 11 September te laat volg. Daar was glo taamlike ongelukkigheid en selfs opstande omdat sommige onderdane van mening was dat hulle lewe met 11 dae verkort word."grote g’nugtig
2012-11-07 lieweste Vader, Mens steeds stil, zwijg’nd,re volksmoordverdoes’ling, Vlakplaasbraai,
Thomas en Afrikanerskap
2012-11-07 Ek stem saam met jou idee dat ons moet verenig om Afrikaans maar 'n voorwaarde daarvoor is nie noodwendig dat jy 'n Afrikaner moet wees nie.Die Wil van Jahweh
2012-11-07 Your´s truly is nou regtig sprakeloos en uitgebowl oor die uitslag (And thus spoke Zarasthustra) van die Amerikaanse presidentsverkiesing.Repliek op Pieter Redelinghuys se Afrikanerskapskaal
2012-11-07 Hier volg 'n paar tipiese eienskappe van hierdie Nuwe! AfrikanersLitNet-kommentare | LitNet comments: 02.11.2012-04.11.2012
2012-11-06 Die volgende kommentaar is op 2-4 November 2012 op LitNet geplaas.M3HSS
2012-11-06 superstreng g’programmeer, struktuurgeweldswildernis in,hlopekha Mens, ter wille van Oorlewing, t’midde van t’kort,
