Dis as jy op rusbank moet slaap en 'arm struggle' doen in badkamer uit jou kop, terwyl jou nors bedonderde vrou baklei en jou die slaapkamer verban het. As daar 'n verbod op TV-kyk, musiek luister en laat kom by huis is. Dan versaak dié wêreld jou, want SA is nou 'n vrou se wêreld. 'n Alleen vryman is nie eensaam nie, al dink feministe so.
Hans Richardt

