Hel, hier is darem erge emosionele plakkery hier op webwerf. Watter deel van emosionele plakker en plakkery kan sommige obsessiewe skrywers nie begryp nie? Ek was nou die dag in 'n kerk, waar pastoor die werklesing open, met almal wat hul hande bak moet hou, sodat Jesus kan gee? Ek het hard gesê dat ek 'n mandjie nodig het. Nou ja, almal ken van die gelowiges se argumente oor 'mandjie en inkooplys om te kan skep in gebed' en vir my as nie-tradisionele gelowige Asatru-aanhanger, klink dit skreeusnaaks. Ek was al gesê dat ek as nie-christen nie kwalifiseer vir bevordering nie. Ek gaan nie 'bekeer' nie en het maar laizzez faire houding oor bevordering. My integriteit is meer werd as belaglike meeloper-'wedergeboorte'.
Hans Richardt

