SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Liewerste Johannes
2012-11-19 Dis 10 jaar wat jy weg is en ek is soms nog bietjie kwaad vir jou. Miskien het jy my vergeet, maar ek onthou jóú.Stellenbosch in oorgang …
2012-11-19 "Na meer as twintig jaar se intieme wisselwerking met die Eikestad en sy mense waag ek dit nou om ’n paar opmerkings oor die historiese dorp en sy mense te maak."Trienie, ander historiese karakters?
2012-11-16 Hans dons de Lange was 'n kinderheld, wat vir een of ander rede nooit 'n 'nasionale held' was in geskiedenisboeke, waarmee populêre politieke konstruksie gepleeg was nie.hóóg bo Mens
2012-11-16 t’rwyl Pentagon-Predator lugruimte penetreer,wyl g’boort’regskenners g’boort’reg onn’rdruk,
bly meester sjatan in sjy noppies, in sjy skik,
m’t Moederstad-ikonografie, Berg, g’assosieer
Post traumatiese stres na ABO?
2012-11-16 Ek verstaan nou self hoekom 'n oorlog van 110 jaar gelede nou nog vlak lê in 'n deel van 'n bevolking se geheue lê.Vir Niekie van den Bergh
2012-11-16 Maar Niekie, ons hét julle mos gesê. Die bal is nou in jou kant van die baan so wat sê jy nou?'n Geheuekiekie …
2012-11-16 … is 'n insident wat 'n mens onthou, baie keer heeltemal onbenullig maar tog is dit in jou kop ingeprent om een of ander onverklaarbare rede.Die eerste Afrikaanse geskrifte
2012-11-16 "As mens kyk na die taal van die Voortrekkers, het dit duidelik afgewyk van Nederlands en was dit eintlik al reeds 'n nuwe taal."Ek laai my haelgeweer met growwe sout
2012-11-15 Net soos jy Glo jy het 'n onaantasbare reg op jou opinie het, net so het ek dieselfde reg op my 'haelkorrels' wat jou konstant so diep kwes.speelveldg’lykheid
2012-11-15 ’s Eerste Mens van vroeg af, m’t blinkgoed verraai,op g’n werf ooit ’n haan wat oor volksmoord kraai,
