Die Afrikaanse skryfgids

  • 0

Goeiedag!!!

'n Dag wat so mislik begin het is omtower tot iets pragtigs!  Ek het my Skryfgids ontvang!

Natuurlik het ek dadelik daardeur gesnuffel en ek is sommer in trane oor die groot geskenk:  Die inhoud is absoluut fantasmagories soos Paula sou sê.  Watter voorreg om 'n pryswenner te kon wees en hierdie boek te kan besit.  Baie dankie LitNet!

Groet'nis

Anna S Ahllers

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top