Kerke kla nie oor tolgeld nie?

  • 0

Dis mos in christen-gees van jou tiende? Hoekom sal ek nou my eie pensioenfonds probeer benadeel, deur te weier om tolgeld te betaal? Ek het al uitgewerk dat daar oral alternatiewe roetes in Gauteng is, so gebruik dit of taxi's, Dolf. Dis 'n keuse van 'gee die keiser wat hom toekom' of 'cut your own nose and spite your own face'? Ek het nie enige hulp oor santa claus en paashaas gekry nie en voel 'n fok vir die SABC.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top