Die regering het 'n sekulêre grondwet aanvaar, waarbinne 'n SA unieke kultuur van geen diskriminasie geskep moes word. Tans, met die wetlike christelike teokratiese karakter van die huidige regering, is die huidige regering ongrondwetlik, deur blatant openlik dmv wetgewing te diskrimineer teen minderhede op grond van geloof. Betaal jul tolgeld en klaar, christene wat diskrimineer teen animiste, moet nie by my ondersteuning vra vir tolpaaie afskaf in SA nie.
Hans Richardt

