Jy het dit reg ou Spekkies, die meeste 'voortrekkers' was afstammelinge uit die Vlaamse lae lande en het nie die Friesland Hollands geskryf of gepraat, wat akademici voorgee Afrikaans van afstam nie. So, kan jy nog steeds in Vlaams en Afrikaans direk praat, maar jy sal Engels moet praat met 'n kaaskop. Dankie tog iemand kom agter dat byna 50% Afrikaners van Europese lae lande afstam en nie van 'nederland' met erge Kaaskop-taal nie. Google gerus iets in Vlaams en jy kan direk lees. Die Duits van Namibië is as 'n afsonderlike ouer dialek van Duits erken, nader aan ou Vlaams. Ons wortels lê in Europese Brabant prinsdomme in lae lande van Rynvallei. Na Vlaandere deur Franse Wale oorgevat was, het hardegatte die wêreld vol gespat, soos die Iere met Britse oorheersing.
Hans Richardt

