Trienie, ander historiese karakters?

  • 0

Hans dons de Lange was 'n kinderheld, wat vir een of ander rede nooit 'n 'nasionale held' was in geskiedenisboeke, waarmee populêre politieke konstruksie gepleeg was nie. Tot ek die rede daaragter agtergekom het, want hy was 'n veelwywer, wat 'n lus vir die spektrum van vroue beskikbaar gehad het. Eintlik kon hy baie gedoen het om die 'nuwe afrikaner' populêr te gemaak het, in die totale aanslagera. Wie wil nog glo dat geskiedskrywers nie populêre politieke konstruksie pleeg nie, om boeke te kan smous?

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top